Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (17)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Winteraanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Hierdie pragtige Duitse gastehuis bied besonderse akkommodasie met onweerstaanbare gasvryheid. Dit is weggesteek en omring deur 'n natuurreservaat en bied asemrowende berguitsigte en onvergeetlike sonsondergange. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

@ 4 Annette is in 'n stil buurt in Nelspruit net 5 kilometer vanaf Nelspruit Natuurreservaat geleë. Die eenheid het 'n kombuisie, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Steiltes, Nelspruit

Artist's Attic Self-Catering Cottage is 'n tuinkothuis langsaan 'n woonhuis in Steiltes, Nelspruit. Die stil woonbuurt grens aan 'n natuurreservaat aan albei kante en is ideaal geleë vir reisigers op pad na die Kru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in West Acres, Nelspruit

37 @ Alibama is 'n knus selfsorgwoonstel vir gesinne met kinders en is onder die hoofhuis op die eienaar se perseel in Nelspruit. Die eenheid is gerieflik naby die hospitale, Mediclinic, Laeveld Hospitaal, winkelsen...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nelspruit

Copper Leaf Cottage is in die sentrale, subtropiese dorp, Nelspruit geleë. Die instansie het 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, slaaparea...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nelspruit

Die Green Fields Cottage is 'n pragtige, veilige en skoon semi-selfsorgkothuis op 'n privaat woning, maar het 'n privaat ingang. Die kothuis is in 'n voorstad wat spog met 'n volop voëllewe en groot inheemse bome. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Nelspruit

Zebrina Guesthouse word deur 'n familie bestuur en is in hartjie van Nelspruit, Mpumalanga geleë. Die gastehuis is ideaal sakereisigers en vakansiegangers. Zebrina Guesthouse 9 luukse kamers, 6 ateljeekamers, 6 st...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Delicious Monster and SterJasmyn is 2 knus selfsorg-eenhede in Nelspruit. Die Delicious Monster-eenheid is agter in die erf geleë met sy eie klein tuintjie. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n privaat slaapka...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nelspruit

85 Ehmke bied gerieflike verblyf net 2 km van Nelspruit se sakekern af, na aan die winkelsentrums, die Laeveld Nasionale Botaniese Tuine, 'n rolprentteater en rolbalbaan. Ons het standaard-dubbelkamers of standaar...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Vineyard On The Hill is in Nelspruit geleë en ons bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis het 7 kamers wat pragtig ingerig is en elkeen oor sy eie badkamer beskik. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]