Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (17)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Birds Babble bied 3 moderne selfsorgwoonstelle in Nelspruit. Dit het 'n privaat tuin met 'n kinderspeelplek en tradisionele braaigeriewe. Die ruim, elegante woonstelle sluit en suite-slaapkamers, lugversorging, WiF...

Vanaf
R480
per nag, vir 1
Gastehuis in Nelspruit

Hummingbird's Nest Guesthouse is in 'n stil buurt 2 km vanaf Nelspruit se middestad. Die gastehuis bied 3 kamertipes, elkeen smaakvol ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Nelspruit

Deja View Exclusive Guest House is geleë in die middel van Mbombela, Nelspruit in 'n stil woonbuurt omring deur groot bome en Laeveldse plantegroei. Die gastehuis is naby die sentrale sakegebied en winkelsentrums. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Quiver Tree Garden Cottage is 'n tuinkothuis in 'n stil woonbuurt in Nelspruit. Dié kothuis beskik oor 'n kombuis, 'n en suite-badkamer, en 'n klein oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n ysk...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Wood Owl Bush House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n bosagtige gebied op 'n 6 ha-kleinhoewe in die voorstede van Nelspruit. Dis 'n outydse Laeveld-huis met blink parketvloere en hoë plafonne. Die huis bied verb...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Abbott House is 'n selfsorgvakansiehuis by 'n privaat landgoed in Nelspruit. Dié huis is ideaal vir gaste wat die klein dingetjies in die lewe waardeer en op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie geriewe en be...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Nelspruit

Blue Grass Nest is in Nelspruit op die skilderagtige Panoramaroete geleë en bied verblyf vir sakereisigers of mense wat op pad is na die Krugerwildtuin. Blue Grass Nest bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 to...

Vanaf
R523
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

9 on Juanita bied luukse akkommodasie in 'n Franse styl in Sonheuwel, Nelspruit. Die eenheid word omring deur 'n pragtige tuin met Iceberg-rose en laventel, en is vas aan die eienaar se huis. Hierdie eenslaapkamer...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Guest House Mamma Mia is in die sentrale, subtropiese dorp Nelspruit geleë. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek onderweg na verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Guest ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Be Our Guest bied bekostigbare selfsorgverblyf in Nelspruit. Dit is naby Nelspruit Mediclinic en die Kruger Internasionale Lughawe, en die Krugerwildtuin is net 'n uur se ry hiervandaan. Die verblyf bestaan uit 4 b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]