Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (17)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Koedoe Cottage is in Nelspruit en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die lieflike tuinkothuis het 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed oms...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Steiltes, Nelspruit

Unwabu, die Zulu woord vir verkleurmannetjie, bied selfsorgverblyf in 'n lieflike gastekothuis tussen bome. Die kothuis is in Nelspruit, aan die onderkant van die inrit van 'n woonerf waar die eienaars woon. Gaste h...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

Beetleloop Guest House is in die hartjie van Nelspruit geleë, en tog op die randjie van 'n natuurreservaat. Beetleloop Gastehuis sal jou sintuie bekoor met sy rustigheid, prag en ontspanne Afrika-atmosfeer. Beetle...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Nelspruit

Global Village Guest House is in Nelspruit, naby inkopiesentrums, banke en hospitale geleë. Dit bied 'n ontspanne, voorstedelike bestemming, rondom 'n sprankelende swembad en strelende fontein. Interessante aantrek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Die Rooi Duiker Selfsorg-eenheid is op die onderste verdieping van 'n Toskaanse dubbelverdiepinghuis in 'n gesogte sekuriteitslandgoed in Nelspruit. Dié luukse landgoed grens aan 'n natuurreservaat met verskeie kle...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in West Acres, Nelspruit

Almond Blossom Cottage is 'n selfsorgkothuis op die tweede verdieping in 'n stil woonbuurt in Nelspruit. Dis ideaal vir avonturiers, natuurliefhebbers, verkenners, gesinne, diegene wat uit die stad wil wegbreek, sak...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stonehenge, Nelspruit

Bush Cottage is 'n selfsorgeenheid wat onafhanklik van die hoofhuis is met 'n privaat ingang. Dis 'n eenslaapkamereenheid met 'n dubbelbed wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die kombuishoekie is met eetgerei, breekware...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

Villa Laika bied gemaklike oornagverblyf in Nelspruit. Nelspruit skuil in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en spog met sonskyn, matige subtropiese klimaat, welige landskappe, nabye trekpleisters en is die ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Nelspruit

Akwamaryn B&B is in Nelspruit geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum. Ons het 2 kamers, elk met 'n privaat i...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 173
R1 056
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Nelspruit

17 on Butler is ’n asemrowende B&B in ’n rustige woonbuurt in Nelspruit. Dié dorp is in die vallei van die Krokodilrivier weggesteek en spog met ’n oorvloed sonskyn, matige, subtropiese klimaat, welige landsk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]