Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (17)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nelspruit

HPTwelve bied gemaklike selfsorgverblyf naby Nelspruit se middestad en is net 3 minute se stap vanaf die Laeveld Hospitaal. Verblyf is in 3 eenhede beskikbaar wat met lugversorging ingerig is, asook plafonwaaiers om...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit

Matumi Golf Lodge is 'n 5-ster B&B in 'n rustige, veilige gholflandgoed in Nelspruit - jou toegangspoort tot Mpumalanga. Die lodge is net 25 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af en ook baie naby aa...

Vanaf
R715
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonheuwel, Nelspruit

Amigo's Bed & Breakfast in Nelspruit bied besoekers 'n wegbreek met ruim kamers in die hartjie van die Laeveld. Gaste kan ook die swembadjie en groot tuin gebruik. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid van kamers, ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

17 @ Norma is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 2 gaste in Nelspruit. Dis ideaal vir oornag of 'n sakereis. Die oopplan-eenheid het lugversorging en 'n dubbelbed. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

The Guest House bied oornagverblyf in Nelspruit. Dié dorp is weggesteek in die Krokodilriviervallei en spog met sonskyn, 'n matige, tropiese klimaat, groen landskal en verskeie besienswaardighede. Nelspruit dien oo...

Vanaf
R791
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sonheuwel, Nelspruit

Nelspruit Lodge bied gerieflike verblyf sowat 2 km vanaf Nelspruit se middestad en hospitale. Die hoofroetes na Mosambiek en die groter Laeveld is ook maklik van hier af bereikbaar. Die lodge is net 10 minute vanaf ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nelspruit

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel is in Nelspruit geleë. Hierdie selfsorg-eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang en 'n houtdek. Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. D...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

Ingwe Gastehuis is langs parkgronde in Nelspruit geleë met 'n pragtige uitsig oor die omliggende bosveld. Te danke aan die warm klimaat die hele jaar lank is Ingwe 'n fantastiese vakansiebestemming. Daar is 8 vers...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Loerie's Call Guesthouse word deur die eienaar bestuur, en is in 'n pragtige tuin geleë. Ons bied 9 individueel-versierde en suite-kamers. Elke kamer het sy eie ingang en 'n balkon of patio. Die kamers is verwelkom...

Vanaf
R1 025
per nag (plek vir 2)
B&B in West Acres, Nelspruit

The Rock Guesthouse bied netjiese, gerieflike, luukse en bekostigbare woonstelle vir sakereisigers of diegene wat net Nelspruit en omgewing wil verken, of selfs net gaste wat graag by die eenheid wil bly en in die p...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]