Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (115)
B&Bs (17)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag, vir 1
Gastehuis in Sonheuwel, Nelspruit

The Palms Guesthouse bied B&B-verblyf in Nelspruit. Die gastehuis grens aan die natuurreservaat en is die ideale plek om te gebruik as basis indien jy 'n paar van die nabygeleë wildreservate en besienswaardighede w...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit

Francolin Lodge and Boutique Hotel is 'n luukse gastehuis wat 5-ster-verblyf en -gasvryheid bied in die hartjie van Nelspruit. Hierdie moderne lodge is splinternuut en deur 'n argitek ontwerp. Die lodge het 8 ruim k...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonheuwel, Nelspruit

Lost Trail B&B is in 'n stil doodloopstraat in Nelspruit geleë. Dit is lekker naby skole, kerke en die plaaslike gholfbaan. Die ligging is natuurlik ook ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin en M...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Acres, Nelspruit

Dawieta bied selfsorgverblyf in West Acres in Nelspruit na aan die Medi Clinic, skole en winkelsentrums. Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 6. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit

Emoyeni Lodge is 'n bekoorlike B&B in 'n stil, gesogte woonbuurt in Nelspruit. Dié lodge het slaapplek vir altesaam 22 gaste in 4 Luukse kamers, 4 Semi-luukse kames en 3 Standaardkamers. Die Luukse kamers is ruim...

15% af Winteraanbod!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in West Acres, Nelspruit

Mystic Vine bied rustige, gerieflike, selfsorg- en oornagverblyf in West Acres, Nelspruit. Dis ideaal vir natuurliefhebbers, sakelui en vakansiegangers en bied 'n idilliese, gevestigde tuin waarin jy kan ontspan voo...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stonehenge, Nelspruit

Rock Rose Cottage is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste wat gerieflik gemeubileer is en in Nelspruit geleë is. Dié kothuis is in 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit en dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nelspruit

Jock's is in 'n stil woonbuurt in Nelspruit, net 500 m vanaf Matumi Gholfbaan en 2 km vanaf Illanga Mall. Die gastehuis het 5 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-stort, koffie- en teemaakgeriewe en 'n plafonwaaier....

Vanaf
R525
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Nelspruit

Impala's Rest bied gerieflike en gesellige selfsorg-oornagverblyf in 'n stil woonbuurt in Nelspruit, net 5 minute se ry vanaf die Mediclinic en Nelspruit se middestad. Verblyf word in 'n privaat eenheid gebied met ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nelspruit

Little Getaway @ 8 Van Wijk is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Nelspruit. Dié ruim woonstel het 1 slaapkamer en 'n privaat ingang, en is gerieflik ingerig. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

In die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en golwende heuwels, lê een van Suid-Afrika se mooiste stede. 'n Plek waar mens in die strate ry en altyd bewus is van die omliggende bosveld en die pieke van die Krokodilpoortberge. Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Krugerwildtuin ...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]