Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (116)
B&Bs (18)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit B&Bs

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R999
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonheuwel, Nelspruit

Mariu Gastehuis het 'n pragtige ligging teen 'n skuinste aan Nelspruit se buitewyke. Daar is 5 luukse dubbelkamers en 4 luukse 2-enkelbedkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe ...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Nelspruit

35 Kelkiewyn B&B is in West Acres, Nelspruit, naby die Mediclinic, die Tswane Universiteit vir Tegnologie-kampus, I'Langa Winkelsentrum en Hoërskool Bergvlam geleë en is die tuiste van inniBos. Die verblyf bestaa...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Nelspruit

Blue Grass Nest is in Nelspruit op die skilderagtige Panoramaroete geleë en bied verblyf vir sakereisigers of mense wat op pad is na die Krugerwildtuin. Blue Grass Nest bied verskeie eenhede met slaapplek vir 2 to...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Nelspruit

Akwamaryn B&B is in Nelspruit geleë, die hartklop van die Laeveld. Dié B&B is binne stapafstand van die Medi Clinic, Westend-winkelsentrum en naby die Ilanga-inkopiesentrum. Ons het 2 kamers, elk met 'n privaat i...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 173
R1 056
per nag, vir 2 mense
B&B in West Acres, Nelspruit

17 on Butler is ’n asemrowende B&B in ’n rustige woonbuurt in Nelspruit. Dié dorp is in die vallei van die Krokodilrivier weggesteek en spog met ’n oorvloed sonskyn, matige, subtropiese klimaat, welige landsk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit

Nou's Toeka is 'n B&B in Nelspruit wat deur 'n familie bestuur word en is die voorkeurkeuse vir sakelui en vakansiereisigers. Nelspruit, ook bekend as Mbombela, is die hoofstad van Mpumalanga en is naby die hoofbesi...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit

Matumi Golf Lodge is 'n 5-ster B&B in 'n rustige, veilige gholflandgoed in Nelspruit - jou toegangspoort tot Mpumalanga. Die lodge is net 25 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af en ook baie naby aa...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonheuwel, Nelspruit

Lost Trail B&B is in 'n stil doodloopstraat in Nelspruit geleë. Dit is lekker naby skole, kerke en die plaaslike gholfbaan. Die ligging is natuurlik ook ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin en M...

Vanaf
R1 025
per nag (plek vir 2)
B&B in West Acres, Nelspruit

The Rock Guesthouse bied netjiese, gerieflike, luukse en bekostigbare woonstelle vir sakereisigers of diegene wat net Nelspruit en omgewing wil verken, of selfs net gaste wat graag by die eenheid wil bly en in die p...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit

Emoyeni Lodge is 'n bekoorlike B&B in 'n stil, gesogte woonbuurt in Nelspruit. Dié lodge het slaapplek vir altesaam 22 gaste in 4 Luukse kamers, 4 Semi-luukse kames en 3 Standaardkamers. Die Luukse kamers is ruim...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nelspruit B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Nelspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nelspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]