Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (116)
B&Bs (18)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Hotelle

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R791
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sonheuwel, Nelspruit

Nelspruit Lodge bied gerieflike verblyf sowat 2 km vanaf Nelspruit se middestad en hospitale. Die hoofroetes na Mosambiek en die groter Laeveld is ook maklik van hier af bereikbaar. Die lodge is net 10 minute vanaf ...

Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Nelspruit

Die Hotel Promenade is geleë in Nelspruit, die hoofstad van Mpumalanga. Dié historiese hotel was destyds die stadsaal en staan vandag statig met sy kloktoring wat stilweg oor die Promenade Arkade waak. Hierdie e...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 115 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Nelspruit

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 667
per nag, vir 2 mense
Hotel in Panorama-roete, Mpumalanga

Chill Pepper Boutique Hotel is in die hartjie van Nelspruit geleë, met 'n ideale ligging in Riverside Park, omring deur winkelsentrums, besighede, die Kiaat Hospitaal en die Nelspruit Universiteit. Ons bied verb...


Hotelle binne 50 km vanaf Nelspruit

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mpumalanga

Die luukse, weelderige en romantiese Belgrace Boutique Hotel is voorwaar indrukwekkend en sien uit daarna om jou te verwelkom. Dié hotel is onlangs opgeknap om 'n Europese gevoel weer te gee en spog met unieke sjar...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Hotel in Panorama-roete, Mpumalanga

Karula Hotel is in die skilderagtige dorpie, Witrivier, geleë. Dis sowat 20 km noord vanaf Nelspruit. Karula bied gerieflike verblyf as 'n basis vir die verkenning van die omliggende areas, 'n lafenis vir ontspanni...

Vanaf
R2 824
per nag, vir 2 mense
Hotel in Panorama-roete, Mpumalanga

Witrivier se kontemporêre koloniale hotel is tussen die soet mango-bome van die oorspronklike Casterbridge-plaas geleë. Casterbridge Hollow, Mpumalanga se eerste "groen hotel", is 'n konsep met 'n betowerende onts...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in White River Country Estate, Mpumalanga

Greenway Woods Resort is 7 km van Witrivier af en bied privaat verblyf met allerlei geriewe en 'n groot tuin. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe, ruim sitareas en privaat badkamers met 'n bad of stort. Daar ...

Vanaf
R3 640
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hazyview, Kiepersol

Highgrove House Country Hotel is op 'n 64 hektaar-plaas met avokado- en makadamia-neutbome geleë. Dis in die hartjie van Mpumalanga in Kiepersol, sowat 15 km van Hazyview af, geleë en binne 20 minute vanaf die Kru...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Nasionale Krugerwildtuin Suid

Protea Hotel Hazyview is in die hartjie van die avontuur-hoofstad van die Mpumalanga Laeveld geleë. Dit is 'n bekoorlike plattelandse toevlugsoord op 'n manjifieke tuinlandgoed van 4 hektaar in 'n malariavrye omgew...

20% af Aanbod!
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Little Pilgrims Boutique Hotel is in Hazyview geleë. Dié lieflike suites is almal in pastelgekleurde lodges. Die lodges se tema herinner gaste aan ’n vervloë era en kyk oor die welige, subtropiese tuine uit. Da...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nelspruit hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Nelspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nelspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za