Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
West Acres (29)
Voorstede
Karino (2)
Sonheuwel (47)
Steiltes (8)
Stonehenge (3)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (116)
B&Bs (18)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Nelspruit

4.5 / 5  
volgens 337 resensies
Lees regte resensies van Nelspruit van 337 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Nelspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelspruit lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelspruit Lodges

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sonheuwel, Nelspruit

Naldorado Executive Villa bied gastekamers aan gaste en is in Nelspruit geleë. Die gastehuis is ideaal naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en om die stad. Verblyf beskik oor 9 individueel versierde kamer...

Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Lodge in Nelspruit

Khayalami Lodge is geleë in die welige Sonheuwel-woonbuurt van Nelspruit. Die lodge is ongeveer 2 km vanaf die middestad geleë, en is ook baie naby aan die hospitale, winkelsentrums asook die stadion. Verder is di...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 115 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 10 km vanaf Nelspruit

Vanaf
R1 585
per nag (plek vir 2)
Lodge in Crocodile River Mountain Bewarea, Mpumalanga

Tomjachu is is 'n eksklusiewe, privaat natuurreservaat wat deur 'n gesin bestuur word en op meer as 550 hektaar wildomheinde bergbosveld in die Krokodilvallei Natuurreservaat geleë is. Dit is net 20 minute vanaf Ne...


Lodges binne 50 km vanaf Nelspruit

Vanaf
R2 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Muluwa Lodge bied 'n pragtige ligging, 13 km vanaf Witrivier naby die Krugerwildtuin. Die reservaat is die tuiste van baie diere soos kameelperde, sebras, impalas, vlakvarke, njalas en meer as 200 voëlspesies. Die ...

Vanaf
R1 328
per nag, vir 2 mense
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Bundu Lodge is met die Sanlam-toekenning as Topbestemming bekroon, en bied standaard, luukse en "executive" akkommodasie, veeldoelige konferensiefasiliteite en 'n verskeidenheid trou-venues. Ons is op die R40 tussen...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mpumalanga

Oluchi Lodge is in 'n 2 7000 hektaar-bewarea. Dié lodge bied gerieflike verblyf, rustigheid, lieflike uitsigte, en die voëllewe is volop in die bewarea. Dit is sowat 16 km vanaf Nelspruit en is ideaal vir enkelrei...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Lodge in Crocodile River Mountain Bewarea, Mpumalanga

Klipspringer Lodge bied B&B en is tussen berge en grasvelde net 30 minute vanaf Nelspruit geleë. Dié lodge is ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie natuur- en wildreservate. Daar is 14 eenhede en elke eenheid he...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Die elegante Eco-Eden Bush Lodge bied 'n ongeëwenaarde, omgewingsvriendelike ervaring in Afrika met boma-aande, tradisionele kos, sterrekyk en ontspanning. Word wakker in jou luukse kamer met die gekwetter en gesin...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Kwanyoni Lodge is net 15 km buite Nelspruit op die N4 by Alkmaar. Ideale verblyf vir reisigers, verteenwoordigers, kontrakteurs (wat 'n hele tydjie moet vertoef) en gesinne. Ons bied slaapplek vir tot 135 gaste en...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Ons gastehuis is weggesteek op 10 hektaar van bergpieke met pragtige uitsigte oor die omliggende plaaslande en ander heuwels en berge, veral Legogote of Leeukop. Dit is die oorblywing van 'n vulkaan wat al lankal ui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nelspruit lodges blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van lodges hieronder, of gaan besoek ons hoof Nelspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nelspruit akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte lodge akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za