Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mbombela (Nelspruit)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.

Mbombela (Nelspruit)

Ingwe Guesthouse

"Die mooiste stad in die land."

Mbombela (Nelspruit)

Hello Sunshine

"Altyd lekker om Nelspruit te besoek."

Mbombela (Nelspruit)

Casa Palmeira

"Sal weer in Nelspruit gaan bly."

Mbombela (Nelspruit)

Sheppard Boutique Hotel

"Innibos Kunstefees was lekker."

Mbombela (Nelspruit)

Naldorado Executive Villa

"Ongelukkig maak die hoë tolgeldkoste (amper R500 heen weer van Centurion) dit 'n baie duur bestemming. Selfs die verblyfkoste was baie hoog. Sal eerder oorweeg om Parys in die Vrystaat te ondersteun."

Mbombela (Nelspruit)

Hummingbird's Nest Guesthouse

"Lieflike stad en baie om te sien in die omgewing."

Mbombela (Nelspruit)

Road Lodge Mbombela

"Nelspruit is maar die wilde weste."

Mbombela (Nelspruit)

Maroela en Kiepersol Kamers

"Beautiful area, unfortunately we had some troubles with crime."

Mbombela (Nelspruit)

Wood Owl Bush House

"Ons hou van Nelspruit as die gateway na Kruger en Mozambique, perfek vir oornag of selfs langer, soos in ons geval."

Mbombela (Nelspruit)

Nelspruit Lodge

"Baie netjiese plek."

Mbombela (Nelspruit)

Bikkurim Inn

"Besoek die stad gereeld vir besigheid en inkopies."

Mbombela (Nelspruit)

Ella's Self-catering Unit

"Great central place to stay."

Mbombela (Nelspruit)

Vinique Guesthouse

"Nelspruit looks clean and cared for, seems like everything works, roads in a relatively good state."

Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Nelspruit ken ons, maar dit bly 'n lekker plek om na te gaan. Ons was by die wegbreekfees en die vibe was wow."

Mbombela (Nelspruit)

Christies @ 32 on Russell

"Baie mooi dorp en naby aan baie toeriste-aantrekkingspunte."

Mbombela (Nelspruit)

Vinique Guesthouse

"Mooiste stad in die land!"

Mbombela (Nelspruit)

Dome Home Accommodation

"Dis 'n baie mooi plek so tussen die berge. Dis sprokiesmooi."

Mbombela (Nelspruit)

@ The Mitchell's

"Baie gasvrye mense wat mens welkom laat voel van die aankoms af. Woonstel het alles van bordspeletjies tot blokkies ys."

Mbombela (Nelspruit)

Luxury Villa Nelspruit

"Dit was 'n groot verassing om te sien hoe mooi en skoon die stad is."

Mbombela (Nelspruit)

Laeveld Bali

"Nelspruit het 'n mooi uitsig oor die dorp en alles is redelik naby mekaar. "

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Besig soos die meeste groot dorpe en slaggate soos orals in Mpumalanga, maar genoeg winkels en fasiliteite."

Mbombela (Nelspruit)

Nelspruit Lodge

"Pragtige en netjiese dorp, hou so aan."

Mbombela (Nelspruit)

Klipkoppie Cottage

"Bitterlike skoon en pragtige dorp."

Blad
Wys 1 tot 30