Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mbombela (Nelspruit)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mbombela (Nelspruit) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 684 resensies.

Mbombela (Nelspruit)

Greenfields Cottage

"Pragtige stad. Skoon."

Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Lekker in Nelspruit!"

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Country feel with shops galore for all your needs."

Mbombela (Nelspruit)

Raka Cottage

"Very nice except for the potholes. People are friendly. Very neat and clean."

Mbombela (Nelspruit)

ILae Guesthouse

"Pragtig. Ons het gaan stap in Kaapsekoop Escarpment en die uitsig is asemrowend."

Mbombela (Nelspruit)

Sheba Rock Guesthouse

"My man se brilraam het gebreek en Eyeware het ons mooi gehelp om 'n nuwe raam te kry en die lense oor te plaas. Verder is dit die mooiste wêreld!"

Mbombela (Nelspruit)

37 @ Alibama

"Winkelsentrums te kies en keur. Naby aan die Krugerwildtuin en Sudwala grotte en die res van die Laeveld. Uitstekende klimaat."

Mbombela (Nelspruit)

Cronje Cottage

"Baie aangename en rustige omgewing. Die mense daar is net anders as in die stede meer vriendeliker en laat 'n mens dadelik tuis voel. Awesome. "

Mbombela (Nelspruit)

85 Ehmke

"Gerieflik geleë, sentraal vir heelwat besoekpunte."

Mbombela (Nelspruit)

Cronje Cottage

"Neat and clean town with friendly people and amazing nature views in and around Nelspruit."

Mbombela (Nelspruit)

Ella's Self-catering Unit

"Nelspruit is 'n pragtige plek. Ons geniet die natuurskoon daar baie!"

Mbombela (Nelspruit)

Be Our Guest

"Dorp lyk nog goed in vergelyking met ander dorpe in die streek."

Mbombela (Nelspruit)

Greenfields Cottage

"Dit is 'n skoon dorp."

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"A very nice clean and good looking city. It can be seen that effort is made to keep the city well maintained."

Mbombela (Nelspruit)

9 on Juanita

"Die mense in Nelspruit is baie vriendelik en hulpvaardig. Die Botaniese Tuine is iets om te beleef."

Mbombela (Nelspruit)

Francolin Lodge

"Lovely clean town, but only ONE restaurant in the whole town is open on a Sunday evening. We had to drive around and phone various places but in the end had a great meal at the Ocean Basket. We were the only table."

Mbombela (Nelspruit)

Copper Leaf Cottage

"We were just passing through on our way to Kruger National Park."

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"Baie naby geleë aan als!"

Mbombela (Nelspruit)

Sunset View

"It is a lovely place to visit."

Mbombela (Nelspruit)

37 @ Alibama

"Ons het die Sondag na Die Kaapse Hoop gery en daar ontspan en heerlike pannekoek geniet. Baie lekker. My dogter was gaande oor die perde wat orals rondgeloop het. Ons het ook 'n heerlike ete in 'n Spur geniet wat letterlik net 'n blok of twee van die gastehuis af geleë is."

Mbombela (Nelspruit)

Nelspruit Lodge

"Lekker sentraal geleë vir ’n laeveld kuier."

Mbombela (Nelspruit)

Copper Leaf Cottage

"Baie om te sien en te doen."

Mbombela (Nelspruit)

Old Vic Traveller's Inn

"Dis 'n goeie afstand na die wildtuin en ander plekke wat jy graag wil besoek."

Mbombela (Nelspruit)

3 on Greger Accommodation

"Baie om te doen en om te sien, Sudwala Caves, Chimp Eden, Kruger Wildtuin en soveel meer."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem