Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Wildsplase (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Newtonpark

4.1 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Newtonpark van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Newtonpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Newtonpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newtonpark selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newton Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Newtonpark Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark

The Owl House Guest House is 'n huis wat in die 1940's gebou is en is baie sentraal in Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. The Owl House Guest House het 'n groot leefarea met hoë plafonne en pragtige O...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark

Umoya Cottages is 'n stylvolle selfsorgkothuis in die Newton Park-woonbuurt van Gqeberha (Port Elizabeth). Dis lekker naby die stad se Cape Road-sakegebied, hospitale, winkels en die lughawe. Umoya Cottages het 4 ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark

Seventy9 is naby die hartjie van Newton Park geleë en is 'n stil toevlugsoord wat voorsiening maak vir gesinne. Daar is 2 klein honde wat op die perseel woon en hulle is geneig om hulself besig te hou, en hou daarv...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark

65 @ 3rd bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige tuinkothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Dié privaat kothuis is sentraal geleë in Newton Park in Gqeberha (Port Elizabeth), met toe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Newtonpark

Spekboom Cottage is 'n selfsorgkothuis vir 4 gaste in Newton Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Die knus kothuis het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n konin...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark

Thistle Cottage is op die eienaar se perseel geleë in Newton Park, ’n voorstad van Gqeberha (Port Elizabeth). Dis sowat 2 km van die Greenacres winkelsentrum af. Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste e...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark

Newtondale Self Catering bied 'n rustige, vriendelike atmosfeer en netjiese verblyf in Newton Park, naby die hoofstrande, Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, Nelson Mandela Bay Stadion, St George's Hospitaa...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Newtonpark

Umoya Cottages Family Home is 'n selfsorghuis in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide slaapkamers het ...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Newtonpark

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Gerald Street Self-catering is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Glen Hurd, 'n stil woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Tobeca Loft and Rustic Loft bied seevakansie-verblyf vir klein gesinne of groepe wat die boomryke woonbuurt Mangold Park in Gqeberha (Port Elizabeth) besoek. Daar is 2 solderkamers, elk met slaapplek vir 4 gaste. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Newtonpark selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Newtonpark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Newtonpark akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]