Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Nieu-Bethesda

4.6 / 5  
volgens 401 resensies
Lees regte resensies van Nieu-Bethesda van 401 geverifieerde gaste.
Indien jy Nieu-Bethesda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Nieu-Bethesda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieu-Bethesda B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieu-Bethesda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nieu-Bethesda B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda

The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n stort, elektriese komberse, verwarmer, waaier, toiletwar...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda

Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Nieu Bethesda en 60 km vanaf Graaff-Reinet, besoek. Ons bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf, id...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda

Outsiders B&B is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied 2 knus dubbelkamers met slaapplek vir 4 gaste. Nieu-Bethesda is 'n sonderlinge dorpie met baie restaurante en koffiehuise. Die wêreld...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 34 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Nieu-Bethesda

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Thyme and Again B&B is in Graaff-Reinet in die Oos-Kaap geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir reisigers wat die Karoo wil verken en op soek is na gerieflike verblyf. Elkeen van ons 4 ruim kamers het 1 koninggroo...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Camdeboo Cottages is in die hartjie van ou Graaff-Reinet op die hoek van Bourke- en Parlementstraat en dis binne stapafstand vanaf die plaaslike besienswaardighede en geriewe. Kom ervaar 'n stukkie van Suid-Afrika s...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

De Graaff Manor is in die historiese dorp Graaf-Reinet en bied ontspanne verblyf in 'n geskiedkundige dog moderne gastehuis net 600 m van die middedorp af. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die g...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Soos wat uit ons naam afgelei kan word, is ons verblyf 'n spanpoging deur Beau and Imelda, om die beste moontlike diens aan ons gaste te bied en te verseker dat hulle hul verblyf sal onthou. Beau & I is in die hartj...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Cypress Cottage is in Graaff-Reinet en bied die ideale wegbreek om stilte, sterrekyk en voëlkyk te geniet. Verblyf word in 3 eenhede gebied wat slaapplek vir 6 gaste het. Die eenhede sluit 'n 2-enkelbedkamer, Blou...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Rietjiesbos B&B bied gerieflike B&B-verblyf in 'n Karoohuis wat pragtig opgeknap is en in 'n ontwerperstuin in die rustige dorpie Graaff-Reinet geleë is. Verblyf word aangebied in 6 smaakvol versierde en suite-sl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Aan die Oewer nooi jou uit om die gerief, rus en vrede van ons 3-ster-geriewe en puik diens te kom ervaar. Die gastehuis is op die oewer van die Sondagsrivier geleë, in 'n stil deeltjie van dié geskiedkundige dor...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Reinet Manor is 7 km vanaf die rustige dorp, Graaff-Reinet in die Oos-Kaap, langs die R63. Dié B&B bied verblyf in 8 smaakvolle en suite-kamers wat elkeen 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens h...


B&Bs binne 100 km vanaf Nieu-Bethesda

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Montarie Guest Accommodation is in Middelburg in die hartjie van die Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 kamers wat individueel versier is en apart van die eienaar se huis is. Elke kamer het 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Celtis Country Lodge is 'n luukse gastehuis in die Karoo Hartland-dorpie Middelburg. Geleë op die N9/N10, halfpad tussen Port Elizabeth en Johannesburg, en Johannesburg en die Tuinroete/Kaapstad, maak dit die ideal...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Desert Inn Gastehuis en selfsorgeenhede word hoogs aanbeveel en is gesinsvriendelik. Ons bied 'n plonspoel, speelplek vir die kinders asook 'n pragtuin vol voëllewe waar jy net kan sit en ontspan. Ons het ook kon...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pearston, Karoo

Leopard's Valley Gasteplaas bied gerieflike verblyf in 'n 200 jaar-oue plaashuis in die Afrika-bosveld. Dit is in 'n bergagtige amfiteater in die Sneeuberge, reg in die middel van die sentrale Karoo en minder as 100...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Welkom by die Nieu-Bethesda B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Nieu-Bethesda akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nieu-Bethesda akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za