Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Nieu-Bethesda

4.6 / 5  
volgens 504 resensies
Lees regte resensies van Nieu-Bethesda van 504 geverifieerde gaste.
Indien jy Nieu-Bethesda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Nieu-Bethesda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieu-Bethesda gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieu-Bethesda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nieu-Bethesda Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nieu-Bethesda

Die Bethesda Gastehuis is in die hart van Nieu-Bethesda geleë en bied luukse verblyf in 'n stil omgewing aan. Die gastehuis het groot vensters, hoë plafonne en soliede mure om warmte in die winter en koelte in di...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda

Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Nieu-Bethesda en 60 km vanaf Graaff-Reinet, besoek. Nieu-Bethesda is in die voorheuwels van die majes...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda

Zonnenstrahl Guesthouse is geleë aan die buitewyke van die pragtige dorpie Nieu-Bethesda en bied gerieflike, stylvolle en sakpas-verblyf vir ’n gesin of groep vriende. Dié gastehuis kombineer ou-wêreldse bekoor...

Vanaf
R3 090
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda

Elke's Guesthouse is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied slaapplek aan 7 gaste. Dit is 'n bekoorlike dorpie met verskeie restaurante en koffiewinkels. Die wêreldbekende Uilhuis is ook in...

Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda

The Brewery Loft bied verblyf op dieselfde eiendom as The Brewery and Two Goats Deli aan die buitewyke van Nieu Bethesda in die Oos-Kaap. Nieu-Bethesda is aan die voet van die Sneeuberge geleë, ongeveer 50 km van G...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 33 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Nieu-Bethesda

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Murraysburg, Bo-Karoo

Oudeland Farm Cottage is 'n gerieflike selfsorg-plaaskothuis in Graaff-Reinet wat beskikbaar is vir plaasvakansies of oornagverblyf. Die kothuis het 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het en die derde 'n a...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Die herberg het 'n pragtige berg as sy agtergrond. Daar is 2 plekkies op die 1 perseel beskikbaar. Die Barn House is 'n skoon, maar basiese ervaring. Daar is 2 kamers en 'n solderkamer. Elke kamer het 2 enkelbedden...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Queen Manor Boutique Guest House bied gerieflike verblyf in die rustige dorp, Graaff-Reinet, wat bekend staan as die juweel van die Karoo. Dié gastehuis is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 11 g...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

4 Rothman Street B&B bied bekostigbare, gerieflike en ruim verblyf in B&B- en selfsorg-eenhede. Dit is in 'n goed beligte, stil straatjie in 'n veilige deel van Graaff-Reinet geleë. Dit is ook 'n gemaklike stapafst...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R700
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Bo-Karoo

Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet. Dié huis bied verblyf aan 3 volwasse of 2 volwassenes en twee kinders onder 17, in 'n stylvol versierde en suite-kamer. Die kam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nieu-Bethesda gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Nieu-Bethesda akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nieu-Bethesda akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]