Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Nieuwoudtville

4.5 / 5  
volgens 94 resensies
Lees regte resensies van Nieuwoudtville van 94 geverifieerde gaste.
Indien jy Nieuwoudtville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Nieuwoudtville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieuwoudtville gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieuwoudtville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nieuwoudtville Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nieuwoudtville

Hierdie manjifieke, oorspronklike sandsteengebou in Nieuwoudtville het 'n hartlike atmosfeer. Ons geskiedenis reik sover terug as 1897 toe Mnr. Watermeyer, die plaaslike landmeter, die eerste nedersettingsbaken hié...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Nieuwoudtville

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noord-Kaap

Papkuilsfontein Guest Farm is in Nieuwoudtville in die Noord-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy veldblomme, staproetes en ikoniese besienswaardighede waaronder die Hantam Nasionale Botaniese Tuine, die grootste Koke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

Clear Water Oasis is 'n familieplaas wat lekker naby Vanrhynsdorp, langs die R27, onderweg na Namibië en Kaapstad geleë is. Die plaas is in 'n rustige area geleë en is 'n goeie plek om te bly as jy Namakwaland en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

Jo-floret Guest House is in die stil dorpie Vanrhynsdorp waar besoekers kan blommekyk en foto's van die veldblomme in die lente en somer kan neem. Die gastehuis is minder as 600 m van die Latsky Radiomuseum af en 1 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

Lombards Guest House bied selfsorg-eenhede en is in Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af in die Namakwaland-streek. Akkommod...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vanrhynsdorp, Weskus

In Vanrhynsdorp, 'n rustige plattelandse dorpie, staan die Van Rhyn Guest House wat tradisionele Weskus-gasvryheid en -diens lewer. Dis die ideale plek om 'n paar dae te bly en die omliggende area te verken. Die ryk...


Gastehuise binne 100 km vanaf Nieuwoudtville

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is in Loeriesfontein, 'n bekoorlike Karoodorpie, geleë. Daar is 4 slaapkamers met basiese selfsorggeriewe. Drie van die slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Carmel Villa B&B or Self-catering is in Calvinia in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadslewe of onderweg is na die Kgalagadi. Verblyf is beskikbaar in 3 B&B-...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Dorphuis is in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, sowel as vir gesinne. Verblyf word in 12 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Calvinia Guesthouse is in die hartjie van die Hantam in Calvinia geleë. Ons bied selfsorgkamers en kamers op 'n B&B-basis aan. Dit is die ideale oorstopplek vir gaste wat op pad is na Upington of Kaapstad. Die dub...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie is 'n gastehuis en restaurant in die Hantam-dorpie Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pa na die Kgalagadi. Die gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers sowel ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis bied verblyf in Calvinia in die Noord-Kaap ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Tankwa Karoo Nasionale Park, Calvinia Museum e...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers. Die gastehuis het 5 en suite-kamers, elkeen met 'n dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

Rolbos is in die hartjie van Calvinia geleë met 3 majestueuse bergreekse en skynbaar oneindige uitsigte. Dié gastehuis word sterk deur die AA aanbeveel en het 'n 3-ster-gradering as 'n B&B- en selfsorg-instansie v...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B is in Calvinia, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en Upington aan die voet van die Hantamberge. Die verblyf bestaan uit ruim en privaat akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Geriewe in...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za