Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Nieuwoudtville

4.5 / 5  
volgens 53 resensies
Lees regte resensies van Nieuwoudtville van 53 geverifieerde gaste.
Indien jy Nieuwoudtville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Nieuwoudtville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieuwoudtville selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieuwoudtville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nieuwoudtville Selfsorg-eenhede

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieuwoudtville

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville is 4 km van Nieuwoudtville af. Dis op 'n bekende, geskiedkundige skaapplaas geleë. Daar is 11 huise in 'n plaashuis-styl met slaapplek vir 2 tot 7 elk. Al die hui...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nieuwoudtville

10 Downing Street is 'n lieflike selfsorghuis vir 6 gaste in Nieuwoudtville. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en elke kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkel...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nieuwoudtville

Uncle Tony’s Cabin is 'n knus selfsorg-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n plaas 3 km vanaf Nieuwoudtville. Dié grasdak-kothuis het enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n handstort. Beddegoed w...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville

Blommeland is in Nieuwoudtville en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels en restaurante. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer, en het slaapplek vir 6 gaste. Die h...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville

Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis is 2 pragtige, historiese kliphuise wat in Nieuwoudtville geleë is. Gaste kan die Hendrikshof Gastehuis met slaapplek vir 6 mense, of die Waenhuis Gastehuis met slaapplek vir 4 me...

Vanaf
R2 340
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville

Bokveld Gastehuis is ‘n pragtige, historiese kliphuis wat in Nieuwoudtville oorkant die Neo-Gotiese Sandsteenkerk geleë is. Die ruim huis bied privaat verblyf vir 6 gaste in 3 kamers wat elkeen oor 2 enkelbedden...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville

Piet se Huis is ‘n lieflike, historiese kliphuis vir 2 persone wat in Nieuwoudtville geleë is. Die huis bied privaat verblyf en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. L...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nieuwoudtville

Cecilia's Cottage is 'n selfsorgkothuis aan die buitewyke van Nieuwoudtville wat slaapplek vir 8 gaste bied. Die kothuis het 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en d...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville

Môreson Gastehuis is ‘n pragtige, geskiedkundige kliphuis in Nieuwoudtville wat vir 4 persone geskik is. Die huis bied privaat verblyf in 2 slaapkamers wat elkeen oor 2 enkelbeddens beskik. Gaste deel die gebrui...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville

Frikkie se Huis is ‘n gerieflike selfsorghuis in Nieuwoudtville vir 4 mense. Die huis bied privaat verblyf met 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Daar is ‘n dubbelbed in die een kamer en 2 enkelbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]