Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bergville (5)
Clarens (210)
Geluksburg (2)
Phuthaditjhaba (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Noordelike Drakensberge

4.7 / 5  
volgens 2128 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Drakensberge van 2128 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Noordelike Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Drakensberge hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Drakensberge Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordelike Drakensberge

The Cavern is in 'n afgesonderde vallei onder die massiewe sandsteenhange van die noordelike Drakensberge geleë. Ons grasdak-verblyf en geriewe smelt pragtig met die natuurlike omgewing saam. The Cavern spog met 'n...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Noordelike Drakensberge

Vanaf
R3 230
per nag, vir 2 mense
Hotel in Drakensberge, Sentraal Drakensberge

Cathedral Peak Hotel is sowat 250 km vanaf Durban en 400 km vanaf Johannesburg en word deur 'n familie besit en bestuur. Dit bied ongeëwenaarde toegang tot die Drakensberge, binne 'n Wêrelderfenisgebied. Ons maak ...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal

Pyramids Motel is op die N3 by die Van Reenen-pas in die Sentrale Drakensberge geleë. Dit is tussen Gauteng en KwaZulu-Natal se kus, halfpad tussen Johannesburg en Durban. Dit hotel bied manjifieke uitsigte oor Nat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Hotel in Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal

The Green Lantern Inn dateer uit 1892 en bied lekker gerieflike hotelverblyf met 'n kroeg en 'n restaurant in die dorpie, Van Reenen. B&B en selfsorggeriewe is beskikbaar. Die verblyf bestaan uit skoon en geriefli...


Hotelle binne 100 km vanaf Noordelike Drakensberge

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Harrismith, Vrystaat

Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë. Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede, en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers bied slaapplek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 184
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, Battlefields

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ladysmith, Battlefields

Donga La Boutique Hotel is 'n boetiekhotel in die hartjie van Ladismith in KwaZulu-Natal. Dié boetiekhotel spog met pasgemaakte afwerkings met gedempte kleure wat wat 'n kalm, geordende en ontspanne gevoel skep. D...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kroeg, sitkamer, restaurant, buite eet- en braai-area en 12 slaapkamers. Die hotel is troeteldiervrie...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf d...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Highmoor, Sentraal Drakensberge

Cleopatra is 'n fynproewer-wegbreekplek en skuil diep tussen KwaZulu-Natal se Drakensberge omring deur die Giants Castle Natuurreservaat. Dit is in 'n pragtige ligging op die rand van 'n volop foreldam, langs die Kl...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordelike Drakensberge hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele Noordelike Drakensberge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordelike Drakensberge akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za