Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Noordelike Drakensberge

4.7 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Drakensberge van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Noordelike Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Drakensberge wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Drakensberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Drakensberge Wildsplase

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R4 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge

Montusi Mountain Lodge is in die Noordelike KwaZulu-Natal Drakensberge, naby die Royal Natal Natuurreservaat geleë. Die lodge het vanaf elke gebou 'n uitstekende uitsig op die Amfiteater-berg. Elke suite is versie...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordelike Drakensberge

Sungubala Eco Camp is 'n eko-selfsorgkamp op 'n afgeleë bergplaas in die skadu van die Sungubalaberg en bied 'n uitsig oor die vallei. Die kamp is die ideale plek om te ontspan, maar oor 'n uitstekende aktiewe wegb...

Vanaf
R4 470
per nag (plek vir 6)
Lodge in Noordelike Drakensberge

Ontspan in die gerief van die eksklusiewe aha Alpine Heath Resort in die middel van die prentjiemooi noordelike Drakensberge en gerieflik geleë tussen Durban en Johannesburg. Hierdie oord is 'n unieke basisdorp vi...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Noordelike Drakensberge

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bergville, KwaZulu-Natal

Bingelela Restaurant and B&B het 'n uitsig op die Drakensberge en is op 'n plaas net 3 km buite Bergville op die R74 geleë. Die kothuise is omring deur reuse Bloekombome. Daar is elektriese komberse, verwarmers, a...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR920
R613
per nag, vir 2 mense
Lodge in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Drakensberg Mountain Retreat is 'n verruklike bestemming in die noordelike Drakensberge net 20 km anderkant die Sterkfonteindam. Hierdie oord is op 'n randjie geleë wat oor die Drakensberge en die Malutiberge uitky...

Vanaf
R1 580
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Kwaggashoek Game Ranch is in die majestueuse Noordelike Drakensberge van KwaZulu-Natal, 30 km van Bergville af, geleë. Kwaggashoek is bekend vir die wonderskone, onvergeetlike Afrika wild-ervarings wat gaste hier b...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Winterton, KwaZulu-Natal

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers bied rustieke gastekamers op 'n plaas sowat 7 km buite Winterton. Die instansie is die ideale basis om besienswaardighede in die omtrek te sien. Verblyf is beskikbaar in rugs...

Vanaf
R2 311
per nag (plek vir 4)
Lodge in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ervaar 'n ongeëwenaarde wegbreek by SpionKop Lodge wat teen die agtergrond van die majestueuse Drakensberge op die KwaZulu-Natal se oorlogsveld-roete. Ontspan by die swembad. Geleë op 'n uitgebreide 700 hektaar w...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Lodge in Winterton, KwaZulu-Natal

Wild Wing Lodge bied moderne verblyf en 'n venue in Winterton in Sentraal Drakensberg. Die lodge is in 'n unieke mikroklimaat geleë met 100 jaar oue plataanbome en 'n palmboomwoud wat regdeur die jaar 'n fantasties...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Winterton, KwaZulu-Natal

Lilac Lodge / Purple House is in Winterton geleë en is perfek vir paartjies en gesinne wat wil wegbreek vir 'n paar dae of paartjies wat wil ontsnap van die alledaagse gejaag. Die lodge het 3 sterre en word hoogs a...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Wild Horses Lodge is geleë in die Noordelike Drakensberg in die Sterkfontein Natuurreservaat by die voorheuwels van die Drakensberg Platorand. As sulks is dit die ideale ligging vir 'n romantiese en luukse wegbreek...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Phuthaditjhaba, Oos-Vrystaatse Hooglande

Twilight Breeze Lodge is in Thaba Bosiu naby Phuthaditjhaba, 10 km vanaf die dorp wat deur die Drakensberg en die Maluti-berge omring word. Verblyf word in 2-enkelbedkamers of dubbelkamers gebied. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Champagne Vallei, KwaZulu-Natal

Mackaya Bella Country Lodge is in die Ukhahlamba Drakensberge, die hoogste bergreeks in Suid-Afrika, geleë. Dié area is as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar as gevolg van diverse voël-, plant- en inseklewe, en die...


Wildsplase binne 100 km vanaf Noordelike Drakensberge

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith, Battlefields

Platrand Lodge is 'n wildplaas wat ten volle omhein is en 3,680 hektaar groot is in Fourie's Kraal, in 'n Malaria-vrye area net 5 km vanaf Ladysmith in KwaZulu-Natal. Die lodge is 13 km vanaf die N2, 2 ure vanaf Dur...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ladysmith, Resevoir Hill

Bokmakierie Country Lodge is in 'n rustige omgewing op die randjie van Ladysmith geleë en het 'n uitsig oor die gholfbaan, ongerepte natuur en 'n groot verskeidenheid wild. Die Country Club Gholfbaan skep 'n salige...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 15

Welkom by die Noordelike Drakensberge wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Noordelike Drakensberge akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordelike Drakensberge akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za