Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (489)
B&Bs (29)
Wildsplase (4)
Hotelle (8)
Gastehuise (92)
Selfsorg-eenhede (356)

Resensies van Noordelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 491 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Voorstede van 491 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Noordelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Voorstede hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Voorstede Hotelle

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durbanville, Noordelike Voorstede

Betree Cape Pillars Boutique Hotel deur die handgemaakte deure na 'n wêreld van gesofistikeerde elegansie en eindelose luukshede. Cape Pillars bied warm gasvryheid in die Noordelike Voorstede van Kaapstad vir sake-...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parow, Noordelike Voorstede

New National Lodge & Conference bied verblyf in Parow, Kaapstad. Die hotel is slegs 10 min vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 32 uniek en smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n koni...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
Hotel in Goodwood, Noordelike Voorstede

Road Lodge N1 City bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die Moederstad. Die sentrale ligging beteken dat dit naby die lughawe en Kaapstad se middestad vir sakereisigers is. Dis ook naby die strand en die Wynla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bellville, Noordelike Voorstede

Gaste by die Town Lodge Bellville kan verwag om visueel bederf te word, met kamers wat 'n uitsig oor die sprankelende swembad of oor die Tygerbergvallei het. Die hotel is ideaal geleë naby baie geriewe en het 'n re...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 810
per nag, vir 2 mense
Hotel in Milnerton, Noordelike Voorstede

Lagoon Beach Hotel is reg op die strand in Milnerton en bied 'n uitsig oor die see, die stad en op Tafelberg. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Goodwood, Noordelike Voorstede

City Lodge Hotel GrandWest is in 'n oorspronklike Kaaps-Hollandse styl gebou en skakel in by sy ligging in die GrandWest Casino-kompleks in Kaapstad. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot al die geriewe by...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Century City, Noordelike Voorstede

Manhattan Suites & Conferencing is aan die oewer van die kanaal in Century City, Kaapstad, geleë. Ons bied luukse hotel-styl akkommodasie 'n kort rit van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Middestad af. Die hot...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 463 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Noordelike Voorstede

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad, Wes-Kaap

Meerendal Boutique Hotel is in Durbanville en bied 'n pragtige uitsig op die Bolandberge en oor die wingerde. Dié Kaaps-Hollandse plaasopstal is oorspronklik as 'n gesinshuis gebou en is ondertussen in die Meerdend...


Hotelle binne 50 km vanaf Noordelike Voorstede

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R797
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad, Wes-Kaap

Road Lodge Cape Town International Airport is ideaal geleë vir diegene wat op soek is na gerieflike en gemaklike verblyf naby dié besige lughawe en die lewendige Moederstad, wat bekend is vir sy berge, die Wynland...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pinelands, Wes-Kaap

City Lodge Hotel Pinelands is in die boomryke en rustige buurt Pinelands. Die hotel bied die #Café-restaurant wat 'n volledige ontbyt, middagetes en ligte aandetes bedien, 'n Cattle Baron op die perseel, 'n fikshei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordelike Voorstede hotelle blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordelike Voorstede akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordelike Voorstede akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]