Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Suburbs

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.

Brackenfell, Noordelike Voorstede

The Vinelands on Alpha

"Brackenfell is baie sentraal om Kaapstad en omgewing te verken."

Woodbridge Island, Noordelike Voorstede

Cybelle Beach House

"'n Mens voel veilig want daar is heelwat sekuriteit. Die omgewing is baie netjies."

Boston, Noordelike Voorstede

Boston House

"Met 'n bietjie aandag en moeite kan dit in 'n lieflike plek omskep word."

Stellenberg, Noordelike Voorstede

Stellenberg Guest Unit

"Goeie ligging, stil en mooi omgewing."

Century City, Noordelike Voorstede

Kayata Bougain Villa

"Ek sal beslis terug gaan Century City toe, enige tyd, so ook my gesin. Dit is 'n baie rustige area en 'n mens voel baie veilig in die omgewing omdat daar visuele polisiering is in die hele Century City area. Ek sê nog steeds dat Century City 'n stukkie hemel op aarde is. Jy voel glad nie asof jy in die stad is nie. En beslis 'n huis weg van die huis af. "

Plattekloof, Noordelike Voorstede

Heather Heights

"Will always book in this area. Thanks to LekkeSlaap for highlighting that it is a good area to stay in if you want to be close to the airport. "

Woodbridge Island, Noordelike Voorstede

The Beach Room

"Die perfekte ligging om Kaapstad en die omgewing te verken."

Century City, Noordelike Voorstede

303 East - 1 Bedroom

"Dit blyk anders as my verwagting, 'n vriendelike verbuikersgerigte area te wees en is sentraal geleë om as basis te gebruik vir vakansie of sake besoek, veral as jy eie vervoer het of van taxi/uber geriewe gebruik maak."

Plattekloof, Noordelike Voorstede

De Grendel Cape Accommodation

"Fantastiese omgewing om te bly as jy in die Kaap is. Bietjie weg van die vreeslike geraas, en vriendelike mense."

Welgemoed, Noordelike Voorstede

Blomvlei Garden Cottage

"Baie sentraal geleë (Kaapstad, Stellenbosch, Somerset-Wes/Strand, Malmesbury ens). Baie mooi uitsig (veral in die aand) oor die laer dele, asook Tafelberg."

Plattekloof, Noordelike Voorstede

Atlantic View

"Goed geleë, naby restaurante en winkels. Sal beslis weer hier tuisgaan!"

Century City, Noordelike Voorstede

209 Crystal Towers

"Altyd 'n plesier om te besoek vir 'n plattelandse gesin."

Protea Hoogte, Noordelike Voorstede

Petit Paradis

"Ons sal verseker van Protea in die toekoms gebruik maak."

Stellenberg, Noordelike Voorstede

ACDC Self-catering

"Goeie ligging en mens voel veiling!"

Plattekloof, Noordelike Voorstede

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

"Vir ons plattelandse mense is die stad maar effe raserig, maar ons kon met gemak aan die slaap raak en het heerlik gerus snags. Die ligging is heerlik sentraal en naby aan goeie winkelsentrums en die lughawe."

Kenridge, Noordelike Voorstede

27 on Kenridge

"Trappe na slaapkamer op tweede vloer kort dalk addisionele handreling vir ouer en swaarder mense op trappe veilig te kan gebruik."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

3 @ Villa Rouxlé

"Brackenfell is 'n woonbuurt uit die gewoel van die stad, maar naby aan hoofpaaie sodat 'n mens maklik by toeristeaantreklikhede kan uitkom."

Century City, Noordelike Voorstede

B301 Waterstone West

"Dis baie besig in die oggende - baie verkeer!"

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem