Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Suburbs

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Suburbs bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 495 resensies.

Joostenbergvlakte , Noordelike Voorstede

Nellstyz Villa

"City of Cape Town kan gerus aandag skenk aan die paaie se opgradering."

Century City, Noordelike Voorstede

Century on Lake

"Very nice area actually. Huge mall with lots and lots of shops. Something for each personality."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Shirley's Place

"Sentraal geleë, naby snelweg."

Plattekloof, Noordelike Voorstede

On Yonder Hill - Garden Flat

"Die gasvrou en personeel is van top gehalte."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Cat's Eye Cottage

"Very neat and upmarket area with a lot of security around. Shopping mall around every corner. You don't need to travel long to be able to do your shopping. Highly recommended."

Vierlanden, Noordelike Voorstede

10 De Dam

"Baie rustige omgewing."

Century City, Noordelike Voorstede

Cape Town City Apartment

"Kan die City Sight Seeing bus hoog aanbeveel."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Aristea Cottage

"Ek ken Brackenfell al my hele lewe lank. My ouma en oupa bly in die ou uitbreiding al vir jare en dus het ons groot geword daar. Dit is altyd lekker om terug te gaan na bekende plekke. Die feit dat alles naby mekaar is maak dinge baie makliker."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Ollie Self-Catering

"Brackenfell is nie te ver van die stad nie en is 'n rustige, kalm omgewing. Idiale plek om van die stad se lawaai af weg te kom."

Vierlanden, Noordelike Voorstede

Vierlanden Garden Cottage

"Moet nie verder vir ander selfsorg verblyf in die Durbanville area soek as daar plek by Vierlanden beskikbaar is nie."

Century City, Noordelike Voorstede

Canal View Apartment Bougain Villas 308

"Ek hou van Century City. Dit laat my dink aan Waterfall-city in Midrand. Die area is mooi skoon en word goed onderhou. Die winkelsentrum het alles was jy benodig met 'n Numetro cinema en baie eetplekke. Baie veilig en netjies."

Century City, Noordelike Voorstede

Century on Lake

"Pragtig en baie sentraal met uitstekende publieke vervoer-opsies."

Woodbridge Island, Noordelike Voorstede

The Beach Room

"Perfekte ligging. Naby aan als, maar nie in die stad nie. "

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Cat's Eye Cottage

"Die area waar ons gebly het is lekker stil en rustig."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Ollie Self-Catering

"In vergelyking met wat die stad Kaapstad bied, is Brackenfell nou nie juis 'n toeriste mekka nie, maar die gerieflikheid van die nabygeleë groot winkelsentrums sonder die voortdurende bedrywigheid van die stad maak dit 'n gerieflike plek om te bly/kuier."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

The Vinelands on Alpha

"Veilig en sentraal tussen Cape Gate en Tygervallei inkopiesentrum."

Brackenfell, Noordelike Voorstede

Shirley's Place

"Die huis is op 'n koppie geleë in 'n heerlike stil area met die pragtigste uitsig op Tafelberg en die omgewing. Ons het baie veilig gevoel."

Plattekloof, Noordelike Voorstede

iNkosi Luxury Lodge

"Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit."

Century City, Noordelike Voorstede

B301 Waterstone West

"Dis 'n goeie verblyfplek vanwaar Kaapstad verken kan word."

Welgemoed, Noordelike Voorstede

The Welgemoed Guest House

"Sal die plek vir enige iemand aanbeveel."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450