Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (519)
B&Bs (29)
Wildsplase (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (92)
Selfsorg-eenhede (387)

Resensies van Noordelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 489 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Voorstede van 489 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Noordelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Voorstede selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Voorstede Selfsorg-eenhede

358 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
VanafR790
R553
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eikenbosch, Noordelike Voorstede

Heide Self-Catering Flats is in die Serengeti-kompleks in Bellville, naby die Kaapse Wynlande en besienswaardighede, geleë. Die akkommodasie bestaan uit eenslaapkamer-, tweeslaapkamer- en drieslaapkamer-woonstelle...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 400
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Durbanville, Noordelike Voorstede

The Garden Cottage in Durbanville bied selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-kothuis in 'n beskutte, privaat tuin met baie voëls en eekhorings. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edgemead, Noordelike Voorstede

Lemon Tree Cottage bied 'n knus selfsorgkothuis op 'n residensiële erf in Edgemead. Die kothuis is ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n s...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR795
R636
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenryk, Noordelike Voorstede

Stellenberg Lodge is in 'n stil singel in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dis stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n winkelsentrum met tientalle restaurante. Dié lodge is maar net 3 minute se ...

Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 249
R999
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Century City, Noordelike Voorstede

305 Coral Bougain Villas is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Bougain Villa-kompleks. Dit is ideaal vir 'n rustige vakansie of 'n langer sakereis. Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Daar is...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR895
R761
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal, Noordelike Voorstede

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Noordelike Voorstede

La Rhone is in D'urbanvale, 'n gedeelte van Durbanville, en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na gemaklike verblyf. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vierlanden, Noordelike Voorstede

6 on Andrag bied gesellige verblyf met 'n Victoriaanse styl in die stil, luukse buurt, Durbanville, Kaapstad. Dié omgewing het verskeie uitstekende winkelsentrums, restaurante en 'n wêreldklas-wynroete. Dis die id...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenberg, Noordelike Voorstede

Nassau Selfsorg is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Stellenberg en bied 'n lieflike berg-uitsig. Dié eenheid het 'n private ingang met trappe. Daar is lugversorging, 1 slaapkamer met 'n ...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R825
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Boston, Noordelike Voorstede

Boston Ivy is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Boston, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek en 'n sentrale punt naby vers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

Stienie's Lodge is in Loevenstein geleë, ’n veilige en stil buurt in Bellville met ’n Tafelberg-uitsig. Dis 15 minute se ry van Kaapstad se SSK en Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is 2 selfsorg-woonstelle...

30% af Aanbod!
VanafR795
R557
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

Knus-bly is 'n gerieflike eenheid vir 4 in Boston, Kaapstad. Dis op dieselfde perseel as die hoofhuis, maar die eenheid is apart en het sy eie ingang. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

Soetpatat Guest Apartment bied verblyf in 'n splinternuwe gastewoonstel in Oakdale, Bellville. Die woonstel is ideaal geleë vir studente wat by 'n tersiêre-instelling in die omgewing soos die US Besigheidsskool, d...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR870
R566
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Noordelike Voorstede

Waterstone West A103 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Century Cite geleë, met groot balkonne en toegang tot vervoer is naby. Dié kompleks grens aan die kanaal en is 'n paar minute se stap vanaf di...

Voorkeurvennoot
10% af Laaste Kans!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Noordelike Voorstede

Smithland Guest Apartments is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Verblyf word in ten volle toegeruste een- en tweeslaapkamerwoonstelle aangebied. Elke woonstel het dubbelbeddens of enkelbed...

15% af Aanbod!
VanafR780
R663
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

Blomvlei Tuinwoonstel is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel en is in 'n rustige area in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na gemaklik...

15% af Laaste Kans!
VanafR1 050
R893
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

At Home on Langeberg is 'n pragtige kothuis in die Kaapse voorstad, Durbanville. Die huis is naby winkelsentrums, hospitale en die lughawe geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n b...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR540
R378
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plattekloof, Noordelike Voorstede

Avar Lodge is in Parow Noord, 'n noordelike voorstad van Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 eenhede met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Noordelike Voorstede

La Grâce bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in die rustige woonbuurt, Amanda Glen, in Durbanville. Dié area raak al hoe meer gewild en spog met winkelsentrums, hospitale, restaurante, kroeë, teaters, en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vredekloof, Noordelike Voorstede

Villa de Vie Self Catering is in Brackenfell, 'n voorstad van Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoeke of vir diegene wat vir 'n geliefde in die hospitaal kom kuier. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20

Welkom by die Noordelike Voorstede selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordelike Voorstede akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordelike Voorstede akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za