Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 456 resensies.

Panorama, Noordelike Vrystaat

Sewende Hemel

"Panorama is a nice and central sleepover between Limpopo and Bloemfontein. "

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

No 15 on Fullard

"Kroonstad is ideaal vir reisigers wat wil oornag halfpad Bloem toe."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

No 15 on Fullard

"Ek was aangenaam verras oor die pragtige skool - Kroon Primêr. Baie netjies."

Heilbron, Noordelike Vrystaat

96 On Bree Guesthouse

"Almal is baie vriendelik en behulpsaam."

Flamingo Park, Noordelike Vrystaat

Erika's Self Catering Accommodation

"Die bietjie wat ons gesien het, was goed. Sou meer tyd wou hê om als te verken."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

No 15 on Fullard

"Die paaie in die dorp kort aandag."

Panorama, Noordelike Vrystaat

Oh So You Guesthouse

"Baie rustig en veilig gevoel."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

No 15 on Fullard

"As bikers we found Kroonstad a fabulous town to visit, everybody was friendly and very glad to host a motorbike rally in their town, we will definitely be back!"

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Femnet Huis

"Die regte plek om te oornag of te stop as jy tussen Kaapstad en Messina op reis is."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Miss Ellie's Guest House

"Paaie in dorp word herstel wat 'n baie goeie teken is!"

Panorama, Noordelike Vrystaat

Cul-De-Sac

"Good area and shopping center nearby."

Hennenman, Noordelike Vrystaat

Home Sweet Home Guesthouse

"Klein dorpie wat nabygeleë is aan groot dorpe."

Naudeville, Noordelike Vrystaat

El Shaddai

"Naby alles en was maklik om alles te kry."

Naudeville, Noordelike Vrystaat

El Shaddai

"Ek ken nie Naudeville nie."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Sevens Guesthouse

"Die paaie in die dorp is swak en benodig baie herstelwerk."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Sevens Guesthouse

"Die middedorp is nie netjies nie, strate oral in swak toestand. Baie jammer dat plaaslike regering/munisipaliteit nie hul deel doen nie."

Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Christian's Accommodation

"Ons het daar oorgeslaap as gevolg van 'n sportbyeenkoms in Welkom."

Noordelike Vrystaat

Puruma Pride Lion Park

"Lekker net vir 'n vinnige wegbreek!"

Beaumont, Noordelike Vrystaat

Village Lodge Parys

"Gedurende naweke kan Parys nogal bedrywig raak en dan sukkel jy soms om middagete by een van die plaaslike restaurante te kry veral as jy nie by die kitskosrestuarante wil eet nie."

Panorama, Noordelike Vrystaat

Cul-De-Sac

"Was baie tevrede met alles, behalwe die strate in die hele dorp."

Heilbron, Noordelike Vrystaat

96 On Bree Guesthouse

"Die strate is vol slaggate en in sommige strate groei die gras kniehoogte."

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Sevens Guesthouse

"Die Boskoppie leeupark is 'n moet!"

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Sevens Guesthouse

"Rustige pragtige Vrystaatse dorpie. "

Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Mimosa Overnight Accommodation

"Oor die algemeen is die paaie in en om Kroonstad haglik, meeste paaie kort opgradering, ander is totaal en al onbegaanbaar."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem