Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Hennenman (5)
Kroonstad (37)
Odendaalsrus (4)
Parys (109)
Riebeeckstad (9)
Sasolburg (18)
St Helena (4)
Ventersburg (12)
Viljoenskroon (2)
Virginia (2)
Vredefort (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (268)
B&Bs (27)
Wildsplase (13)
Hotelle (5)
Gastehuise (113)
Selfsorg-eenhede (110)

Resensies van Noordelike Vrystaat

4.3 / 5  
volgens 1004 resensies
Lees regte resensies van Noordelike Vrystaat van 1004 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordelike Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Noordelike Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordelike Vrystaat selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordelike Vrystaat Selfsorg-eenhede

109 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

The White Giraffe is in die bekoorlike dorpie, Parys, geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 8 gaste. Die gastehuis is 'n uur van Johannesburg af, is in die Vredefort Koepel Wêrelderfenisgebied geleë en bied 'n li...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

The White Giraffe River Cottage is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentraal geleë is naby al die winkels, galerye en eetplekke waarvoor Parys so bekend is,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kroonstad, Noordelike Vrystaat

Nr 15 on Fullard is 'n selfsorgkothuis en B&B wat in 'n stil buurt in Kroonstad geleë is. Nr 15 on Fullard is gerieflik geleë na aan die N1. 'n Winkelsentrum is naby die kothuis, sodat gaste die plaaslike restaura...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Blue@Vaal bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte huis en kothuis in 'n stil doodloopstraat in die bekoorlike dorpie, Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier en die dorpskern af, wat 'n kuns- en antiek...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Rolo House is 'n luukse selfsorghuis wat op die Parys Golf and Country-landgoed geleë is. Dit is net 'n uur se ry van Johannesburg af, en hier kan gaste wakker word met net die getjilp van voëltjies en die klank v...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat

R'new Pecan Farm & Wellness Centre is 'n selfsorg-villa in South Bay, Deneysville, R716. Dit is naby die Lake Deneys Seiljagklub, net 130 km vanaf Johannesburg. Daar is 3 losstaande eenhede wat per eenheid uitverhu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Parys, Noordelike Vrystaat

Speranza is in die hartjie van Parys, naby hoofweë en net 100 km vanaf Johannesburg. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. 2 kamers het dubbelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Helena, Noordelike Vrystaat

Bly-biki-oor Akkommodasie is sentraal geleë in die voorstad St Helena in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eenhede sluit Bly-b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordelike Vrystaat

As jy op soek is na rustigheid, privaatheid en ontspanning is ons privaat plaaskothuis op die oewer van die Vaalrivier net vir jou. Ons is ver van die gedruis van die stadslewe af en hier kan jy die kalmte geniet wa...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat

Boskoppie Lion & Tiger Reserve is sowat 10 km vanaf Kroonstad. Dié reservaat word deur 'n familie besit en spog met 'n paar groot katte, soos leeus, Bengaalse tiere, jaguars, luiperds en rooikatte. Verblyf is bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordelike Vrystaat selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordelike Vrystaat akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordelike Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za