Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (60)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Noordhoek

4.6 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek B&Bs - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 10 km vanaf Noordhoek

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lakeside, Wes-Kaap

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand. Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
B&B in St James, Wes-Kaap

Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë is. Dit is aan Valsbaai se kus tussen Muizenberg en Kalkbaai geleë. St James is gerieflik geleë ...

Vanaf
R1 788
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Ibis House bied B&B- en selfsorg-eenhede in Soetvallei, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie wat na aan verskeie besienswaardighede en geriewe in die suidelike voorstede te...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Windsor House is in Tokai, Kaapstad, in die hartjie van die Constantia wynvallei. Dié area is bekend onder internasionale en plaaslike toeriste omdat dit naby 8 wynlandgoedere, fantastiese restaurante, strande, die...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
B&B in Houtbaai, Wes-Kaap

Birdsong is 'n pragtige eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n natuurreservaat in Houtbaai. Gaste kan op die prentjiemooi Sandy Bay-strand gaan stap of die versteekte skeepswrak teen die kus ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Wes-Kaap

The Muize Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit en bedryf word in Muizenberg, Kaapstad. Dié gastehuis is in die Zandvlei Natuurreservaat by 'n riviermonding geleë en bied 'n uitsig op die ber...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Wes-Kaap

Admiralty B&B is in Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk oor die rustige water van die Zandvlei-riviermonding uit. Dis slegs ’n paar minute weg vanaf die fantastiese strande aan Valsbaai se kus. Verblyf ...

Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 2)
B&B in Houtbaai, Wes-Kaap

The Salt House is 'n gastehuis met 8 slaapkamers wat tussen die berge en oseaan in Houtbaai geleë is. Dié gesinsvriendelike gastehuis is naby aan die Constantia-wynroete, Houtbaai se strand en die hawe. Die verb...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Wes-Kaap

Geleë op die randjie van die water in Marina da Gama, met pragtige uitsigte oor die water en die berge. Die huis binne maklike bereik van Kaapstad en omgewing, maar nog steeds rustig. Daar is 2 kamers vir gaste wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Noordhoek B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordhoek akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za