Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (62)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (53)

Resensies van Noordhoek

4.7 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Gastehuise - Cape Town

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Noordhoek

House at Pooh Corner is op 'n 4000 m²-perseel in Noordhoek en skuil tussen die Indiese- en Atlantiese Oseane. Die gastehuis beskik oor 3 suites wat smaakvol gemeubileer is met ou Kaapse meubels. Alle suites het 'n...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek

African Queen Guest House is in Noordhoek, een van die mooiste voorstede van Kaapstad, geleë. Dis aan die voet van Chapman’s Peak, wat een van die mees skilderagtige kuspaaie in die wêreld is. Verblyf word in 8...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek

Goose Green Lodge is een van die oudste gaste-instansies in die rustige Noordhoekvallei. Die uitsigte op die berge is asemrowend en dit is naby een van die pragtigste strande in Suid-Afrika. Elke semi-selfsorgkame...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordhoek

Oceangolf Guest House bied verblyf in gastekamers en selfsorgeenhede en is teen die hange van Chapman's Peak in Noordhoek geleë. Hierdie gastehuis bied lieflike uitsigte van die area, die Atlantiese Oseaan en Longb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek

Epic Guest House is geleë in die rustieke Noordhoek, met heerlike dorpsatmosfeer aan die voet van die bekende Chapman's Peak en is die mees skilderagtigste kusroete langs die bekende Kaappunt-roete in Kaapstad. Vo...

10% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek

Wild Rose Country Lodge lê tussen die pragtige bergtonele en kus van die Atlantiese Oseaan, 30 minute van Kaapstad af. Die grasdakhuis het 'n tikkie koloniale styl met stylvolle en suite-slaapkamers, elk met see- o...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 56 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Noordhoek

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Fish Hoek Heights Guest House bied lieflike oornag-vakansieverblyf. Die dorpie Vishoek is in Valsbaai langs die Kaapse Skiereiland en spog met 'n pragtige strand, verskeie winkels, restaurante en wegneem-eetplekke. ...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Makapa Lodge is teen die Roodeberge tussen Vishoek en Kommetjie geleë. Dit grens aan die SANPark Tafelberg Nasionale Park aan 3 kante en bied 'n pragtige uitsig oor die Noordhoek Amfiteater, Noordhoek se strande, C...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Rustig weggesteek in die Vishoekvallei op die Kaapse Peninsula, bied Villa Honeywood Gastehuis die perfekte wekbreekligging vir buitelandse én plaaslike toeriste. Omring deur ruie berge, spog hierdie dorp met een v...

25% af Winteraanbod!
VanafR400
R300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Sherwood Garden Flat bied gemaklike verblyf in 'n tuinwoonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars se familie ook woon. Die perseel is sentraal geleë in die hartjie van Vishoek en is naby die winkels, str...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordhoek gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordhoek akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za