Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (62)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (53)

Resensies van Noordhoek

4.7 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Hotelle - Cape Town

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Noordhoek

De Noordhoek Lifestyle Hotel is 'n boetiekhotel in Noordhoek Farm Village in Noordhoek, een van die mooiste plekke in Kaapstad. Van die Kaap se beste restaurante en ontmoetingsplekke is in hierdie omgewing. Die be...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 56 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Noordhoek

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vishoek, Wes-Kaap

Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie aan die punt van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland. Die dorp staan bekend vir sy prentjiemooi omgewing, strande...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 365
R910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Houtbaai, Wes-Kaap

Hout Bay Manor is 'n boetiekgastehuis wat ook B&B bied en is in Houtbaai geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante dog gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakereis. Die akkommodasie by Hout Bay M...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Glencairn, Wes-Kaap

Hierdie statige, elegante dame van 'n blyplek is stapafstand van die pragtige Glencairnstrand en winkels af geleë. Die hotel is ook naby Vishoek, Simonstad, Kommetjie en Noordhoek geleë. Hierdie unieke Suid-Afrika...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Wes-Kaap

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...


Hotelle binne 50 km vanaf Noordhoek

Vanaf
R1 255
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simonstad, Wes-Kaap

The Lord Nelson Inn bied gehalteverblyf in Simonstad en is ideaal as jy die Kaapse Skiereiland en Kaappunt wil verken. B&B word gebied in 10 en suite-kamers. Die hotel kombineer sy koloniale erfenis met 'n moderne ...

Vanaf
R1 088
per nag (plek vir 2)
Hotel in Constantia, Wes-Kaap

Silvermist Wine Estate is 'n 60 akker-perseel in Constantianek, op pad na Houtbaai, en is in privaat besit. Dit is die enigste gesertifiseerde organiese plaas in die Constantia-omgewing en lewer wyn van uitstaande g...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seaforth, Wes-Kaap

aha Simon's Town Quayside Hotel is perfek geleë langs die water van die Simonstad-seiljaghawe met asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die majestueuse Simonskloofberge. Dié skeepsvaartstyl hotel het 'n unieke ligg...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Simonstad, Wes-Kaap

Willets Hotel is op die Simonstad-hoofpad, op die Kaapse Suidelike Skiereiland en is op pad na 2 groot besienswaardighede: Bouldersstrand se pikkewynkolonie en die Kaappunt Natuurreservaat. Dit is ook oorkant Simons...

Vanaf
R3 480
per nag (plek vir 2)
Hotel in Atlantiese Seekus, Wes-Kaap

Twelve Apostles Hotel and Spa het die meeste ure se sonlig in die Wes-Kaap en spog met die mooiste uitsigte. Dié 5 ster-hotel lê tussen 2 bewareas, naamlik Tafelberg Nasionale Park met die Twaalf Apostels en 'n ma...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordhoek hotelle blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordhoek akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za