Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (60)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Noordhoek

4.6 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Noordhoek van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Noordhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordhoek Selfsorg-eenhede - Cape Town

46 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
20% af Winteraanbod!
VanafR500
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Lakeshore Place is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Noordhoek met veilige parkeerplek. Hoewel dit redelik naby Kaapstad is, bly Noordhoek landelik, en daar is buitensporig baie kunssinnige mense wat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Seaview Cottage is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die ou Noordhoek met asemrowende uitsigte oor Noordhoek se strand en op die omliggende berge. Die dubbelverdiepingkothuis is op 'n residensiële erf met pr...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Horizon Cottages bied bekostigbare, volledig toegeruste selfsorg-gesinskothuise en romantiese ateljee-styl cabanas in die Noordhoek-vallei. Ons bied 'n rustige, plattelandse leefstyl met 'n kleurvolle dorpie-atmosfe...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek

Haven Point is hoog in Noordhoek geleë en lok gaste met asemrowende uitsigte oor Noordhoek se strand, die berge en omliggende fynbos. Dié instansie bied ideale verblyf vir 'n groepie vriende of 'n gesin. Verblyf ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Sunset Splendour Guesthouse is in die pragtige, lowerryke Noordhoek-omgewing in Kaapstad geleë en bied 4-ster boetiekverblyf in luukse kamers met badkamers, ruim sitareas, eetareas en volledig toegeruste kombuisies...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Noordhoek

Woodlands Sea Ranch bied verblyf met 'n lieflike plaas-atmosfeer op 'n kleinhoewe in Noordhoek met hoenders en honde op die werf. Die groentetuin is 100% organies en gaste is meer as welkom om hulself te help tot se...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek

Bramley Accommodation is in Noordhoek teen die Atlantiese kus in Kaapstad geleë. Ons is gerieflik net 5 minute se stap van die strand af en 3 minute se stap van die bekende Red Herring Restaurant af. Die perseel is...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek

Longbeachview is 'n luukse, privaat selfsorg-villa in die voorheuwels van die Silvermine Natuurreservaat wat deel vorm van die Tafelberg Nasionale Park. Dit is net 30 minute se ry vanaf die Kaapse middestad en bied ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek

Sapphire Studio is 'n pragtige aparte woonstel, in 'n cul de sac, langs die berg in Noordhoek. Dis naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook net 'n paar tree van 'n bergroete af. Di...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek

Sea Cottage House is 'n smaakvolle vakansiehuis net buite Noordhoek met slaapplek vir 10 mense. Die huis bied 'n beeldskone uitsig oor die vleilande, die see van Noordhoek tot by Kommetjie en die ongelooflike natuur...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordhoek selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordhoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordhoek akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za