Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 10360 resensies.

Port Nolloth, Noord-Kaap

The Beach House and Cottage

"Will never take the "Via Eksteenfontein" road from Vioolsdrift to Port Nolloth again! Although we thoroughly enjoyed the drive up to the top of the Helskloof Pass, thereafter it was horrific due to the corrugations. It took forever to cover that section of the journey! Apart from that, Port Nolloth was great!"

Kimberley, Noord-Kaap

Langberg Guest Farm

"Definitief een van die mees interessante plekke."

Richmond, Noord-Kaap

The Richmond Café and Rooms

"Lieflike plek. 'n Jaarlikse moet!"

Williston, Noord-Kaap

Annie's Inn

"As toeristebestemming is daar nie veel nie, maar as 'n tussenstop tussen Gauteng en die Weskus is dit ideaal. Die plek Karusaf op die dorp verkoop die lekkerste skaapvleis wat ek al ooit geëet het."

Loxton, Noord-Kaap

Four Seasons Guest House

"Rustige Karoodorp waar jy gerus jou skoene kan uitskop en ontspan."

Port Nolloth, Noord-Kaap

The Beach House and Cottage

"Egte Weskusdorp met interessante geskiedenis."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Colesberg is good for night rest if you are travelling long distance. I don't think it's really a travel destination. "

Kimberley, Noord-Kaap

Hadida Guest House

"Kimberley is 'n vriendelike stad. The Big Hole was goed, maar nie alles wat ons gehoop het nie."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Dit was baie rustig. Dit was nie oorvol vir Desember nie. Sou net inligting wou hê oor waarheen om te gaan om vis te vang in die Port. Daar is geen plekke wat 'n mens kan identifiseer om te gaan visvang nie."

Port Nolloth, Noord-Kaap

Nollie's

"Port Nolloth het 'n rustige en kalmerende effek op 'n mens."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Moenie net deurjaag op pad see toe nie. Vat 'n dag of twee ekstra en geniet die omgewing en die geskiedenis van die dorp."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Baie oulike dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

Coniston Guest House

"Die uiteet die aand by Die Plattelander was uitstekend."

Colesberg, Noord-Kaap

Safari Park

"Goeie slaapplek na 'n lang dag se ry."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Daar gaan regtig niks aan nie. Nie een van die bankteller het gewerk nie."

Kimberley, Noord-Kaap

Eden Estate

"Mooi dorp, baie vriendelike mense en interessante dele van SA se geskiedenis om van te leer."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Was verbaas oor die oulike dorp waar ons en sekerlik baie ander mense altyd net verby gery het en nie die moeite gedoen het om te gaan besigtig nie. Daar is ook baie eetplekke waarvan ons kon kies. Die Platteland restaurant het die lekkerste kos teen billike pryse. Sal in toekoms weer in Colesberg tuis gaan."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Baie interessante dorpie wat verken kan word."

Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse

"Ons geniet dit om in Colesberg te oornag en die kos is altyd heerlik!"

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Very difficult to judge Britstown on such a short stopover. I would say that the old hotel - now the new lodge - has a delightful courtyard and the evening meal was very pleasant with good service."

Colesberg, Noord-Kaap

Karoo Nessie

"Plattelander se kos is uitstekend!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Ongerepte Karoodorpie - stil en rustig."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Scholen

"Pragtige dorpie wat baie ontwikkel het afgelope paar jaar."

Middelpos, Noord-Kaap

Schroderhuis Guest House

"Baie lekker en baie skoner as ander dorpe op die roete."

Carnarvon, Noord-Kaap

Joosteswerwe Guest Farm

"Cannot see telescopes at all upon entering the town... disappointing. More investment needed."

Augrabies, Noord-Kaap

The Falls Guest House

"Die moeite werd om die omliggende dorpe en natuurlik die waterval te besoek. "

Blad
Blad 274 - Wys 8191 tot 8220