Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ballito (177)
Eshowe (15)
Melmoth (3)
Mtunzini (22)
Nkwazi (14)
Richardsbaai (62)
Salt Rock (52)
Umdloti (150)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1032)
B&Bs (53)
Wildsplase (49)
Hotelle (9)
Gastehuise (73)
Selfsorg-eenhede (848)

Resensies van Noordkus

4.5 / 5  
volgens 1633 resensies
Lees regte resensies van Noordkus van 1633 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus B&Bs

52 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Noordkus koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
10% af Aanbod!
VanafR1 650
R1 485
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia, Noordkus

St Lucia Livingston Lodge is in St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Olifantkus geleë. Verblyf word in 6 gastesuites gebied en elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes. Elke kamer het ‘n dubbelbed, ‘n en suite-ba...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Noordkus

Whalesong Guest House is aan die Olifantkus, in die hartjie van die eksklusiewe St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Die gastehuis streef daarna om so omgewingsvriendelik as moontlik en in lyn met die plaaslike omgewing ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Zinkwazi Beach, Noordkus

Scent From Heaven Global is 'n toevlugsoord naby Zinkwazi Beach aan die Noordkus, sowat 40 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en a 20 minute se ry vanaf Ballito. Daar is 5 luukse kamers. Sommige...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Mtunzini, Noordkus

Hunters B&B is in die lieflike en rustige bewaringsdorpie genaamd Mtunzini langs KwaZulu-Natal se kuslyn, ongeveer 140 km noord van Durban, geleë. Blyplek is beskikbaar in of 5 en suite-dubbelkamers of in 'n selfs...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Noordkus

Maputalnd Gastehuis is in die hartjie van St. Lucia geleë, wat deel is van die iSimagaliso Vleilandpark. Ons het 6 slaapkamers waarvan 5 direkte toegang na ons rustige en tropiese tuin en sprankelende swembad het...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Noordkus

Marlin Lodge is in die rustige, tropiese dorp St. Lucia in KwaZulu-Natal geleë. St Lucia is op die oewer van die St. Lucia-riviermonding, en is uniek aangesien dit heeltemal omring is deur die iSimangaliso Vleiland...

25% af Aanbod!
VanafR470
R353
per nag (plek vir 2)
B&B in St Lucia Estuary, Noordkus

Zulani Guest House bied gerieflike en afgesonderde B&B-verblyf in St.Lucia. Dit is 'n klein, gesinsbestuurde gastehuis waar die eienaars byderhand is om raad te gee oor ekskursies, toere en besienswaardighede in St....

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Noordkus

5 On Lindsay bied lieflike B&B-verblyf in Ballito net 1 km vanaf Ballito's Willard-strand. Dit is naby Ballito Junction Regional Mall en Ballito Lifestyle Centre. Gaste het 'n keuse tussen 7 luukse slaapkamers met ...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
B&B in Mtubatuba, Noordkus

Umfolozi River Lodge & Bird Park is op 'n beboste heuwel van 4 hektaar wat oor die Umfolozi-vloedvlakte kyk geleë en dis langs 'n privaat wildreservaat. Dis die ideale wegbreekplek vir sakereisigers en gesinne. Daa...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Noordkus

Buya Futhi B&B is 'n pragtige onderneming in St Lucia, KwaZulu-Natal, 'n wêrelderfenisgebied. Die gastehuis is sentraal geleë en stapafstand van die strand, riviermond, restaurante en winkels af. Elkeen van ons ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordkus B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordkus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za