Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ballito (157)
Eshowe (14)
Melmoth (3)
Mtunzini (23)
Nkwazi (11)
Richardsbaai (61)
Salt Rock (38)
Umdloti (135)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (955)
B&Bs (46)
Wildsplase (45)
Hotelle (9)
Gastehuise (72)
Selfsorg-eenhede (783)

Resensies van Noordkus

4.5 / 5  
volgens 1754 resensies
Lees regte resensies van Noordkus van 1754 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus Wildsplase

35 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Noordkus

Umlilo Lodge is in St. Lucia, 'n kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia Vleilandpark, geleë. Dit is Suid-Afrika se eerste Nasionale Wêrelderfenisgebied en dis aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Noordkus

Forest Villa's bied luukse verblyf in die hartjie van die tropiese St Lucia en grens aan die Isimangaliso Wêrelderfenisgebied. Forest Villa's bied rustige, ontspannende verblyf in deluxe-kamers wat toegang bied tot...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Noordkus

Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat wat oor 4000 hektaar in Hluhluwe strek. Dit is 'n natuur-erfenisgebied en word beskou as die beste voëlkykbestemming in Afrika. Bonamanzi, wat "Kyk, water!" in Zulu beteken, kr...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Noordkus

Forest Lodge is 'n nuwe, luukse lodge in 'n natuurlike woud in St. Lucia, iSimangaliso-wêrelderfenisgebied. Die argitektoniese eienskappe is deur die hele gebou sigbaar en Forest Lodge het 'n moderne en kontemporê...

Vanaf
R2 440
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Noordkus

Na die 2015-stemperiode is Emdoneni Lodge aangewys as die wenner in die "Luxury Game Lodge"-kategorie van die "World Luxury Hotel Awards". Emdoneni Lodge is in die hartjie van Zoeloeland geleë. Hierdie gastehuis b...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Noordkus

St. Lucia Safari Lodge is in St. Lucia se hoofstraat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal en word deur die mooiste landskappe, strand, vleilande en natuurreservate omring. St. Lucia spog ook met Suid-Afrika se e...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Noordkus

Bushlands Game Lodge bied 'n ongelooflike Afrika-bosveld-ervaring. Hierdie pragtige lodge is die ideale basis vir gaste wat die Groot 5 wil sien. Dis só ontwerp om met die Zululand-omgewing saam te smelt, en word d...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Noordkus

Shonalanga Lodge is in privaat besit in die asemrowende vleiland-reservaat in die hartjie van St Lucia. Shonalanga Lodge word omring deur 'n reënwoud, wildernis en die warm Indiese Oseaan en dit bied gerieflike ver...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Noordkus

The Leopard Walk Lodge is 'n privaat safari-lodge aan die wêreldbekende Olifantkus van Zoeloeland, die noordoostelike kus van Suid-Afrika en 'n skouspelagtige eko-toerismestreek. Leopard Walk Lodge is op die rand v...

20% af Aanbod!
VanafR300
R240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sodwanabaai, Noordkus

Triton Dive Charters & Lodge is in Sodwanabaai aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë. Ons bied akkommodasie in 'n natuurlike dennewoud, net ver genoeg van die geharwar af om rustigheid en ontspanning te verseker. Ak...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Noordkus

Luxury Tented Village @ Urban Glamping bied akkommodasie in permatente in St. Lucia. Daar is 'n buite-swembad en groot braaiplek waar gaste kan kuier. Alle gaste deel die groot kombuis wat volledig toegerus is met '...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hluhluwe, Noordkus

Hluhluwe River Lodge bied bekoorlike chalets en dis buite Hluhluwe geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek, ver van die stad se geraas, maar naby besienswaardighede. Die verblyf by Hluh...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Hluhluwe, Noordkus

Umkhumbi Lodge word deur Anton en Emma Roberts besit en bestuur. Die lodge is in Kuleni Park, 'n privaat reservaat met wandelpaaitjies en 'n verskeienheid kleiner wild. Umkhumbi bied selfsorgverblyf en is nie ver va...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Noordkus

Lidiko Lodge is 'n goedtoegruste lodge geleë in die middel van die dorpie St. Lucia in KwaZulu-Natal. Dit is in die hartjie van die St Lucia Vleilandpark, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied. Dit is bo-op 'n sandduin g...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
Lodge in St Lucia Estuary, Noordkus

St Lucia Ecolodge & Conference Centre bied B&B-verblyf in die subtropiese dorpie, St Lucia. Die verblyf bestaan uit 28 individueel versierde kamers. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, a...

Vanaf
R2 814
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Noordkus

Falaza Game Lodge is in privaat besit en bied luukse verblyf in tente, asook 'n verskeidenheid outentieke bosveld-ervarings in 'n inheemse ligging. Dit is net 3 ure se ry op 'n skilderagtige roete van Durban Interna...

Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Hluhluwe, Noordkus

Gooderson DumaZulu Lodge & Traditional Village is in die hartjie van Zululand naby Hluhluwe geleë. Alhoewel dit 'n natuurlike en terapeutiese omgewing is waar gaste weer met die natuur kan verbind, is dit ook 'n le...

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Noordkus

Nibela Lodge is in die iSimangaliso Vleilandpark geleë in KwaZulu-Natal, 'n Wêrelderfenisgebied met 'n unieke diversiteit van fauna en flora. Verblyf word aangebied in grasdakhout-chalets wat met houtpaadjies verb...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, Noordkus

AmaZulu Lodge is 'n verblyf-opsie van die hoogste gehalte in die dorpie, St Lucia, die poort tot die groter St Lucia Vleilandpark. Aangesien ons die enigste lodge in St Lucia met 'n volledige grasdak is, bied die on...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hluhluwe, Noordkus

Pumusa Bushcamp is op die ongerepte Olifantkus op 'n klein, privaat reservaat reg oorkant die straat van die False Bay-afdeling van UNESCO Wêrelderfenisgebied, die iSimangaliso Vleilandpark en 10 km van Hluhluwe. P...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Noordkus wildsplase blad - loer bietjie na ons wye versameling van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordkus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za