Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ballito (177)
Eshowe (15)
Melmoth (3)
Mtunzini (22)
Nkwazi (14)
Richardsbaai (62)
Salt Rock (52)
Umdloti (150)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (1032)
B&Bs (53)
Wildsplase (49)
Hotelle (9)
Gastehuise (73)
Selfsorg-eenhede (848)

Resensies van Noordkus

4.5 / 5  
volgens 1633 resensies
Lees regte resensies van Noordkus van 1633 geverifieerde gaste.
Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus Selfsorg-eenhede

757 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Noordkus koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Noordkus

Villa Med staan aan die land se kant van Compensation Beach Pad, net 5 minute se stap vanaf Willards en Thompson Bay Beach, twee puik swemstrande. Hierdié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 3 slaap...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, Noordkus

Villa Mia 6 Luxury Holiday Accommodation is in St. Lucia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het '...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, Noordkus

Uitspan 5 bied gehalte-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks in St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel is naby al die geriewe, doendinge en besienswaardighede wat dit die ideale bestemming maak om di...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Richardsbaai, Noordkus

Cassiandra Place is in die stil buurt Arboretum in die kusdorpie Richardsbaai geleë. Die eiendom is 7 km vanaf Alkantstrand en 2 km vanaf die middedorp. Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ballito, Noordkus

Prosperita is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die eienaar se woonstel is op die...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Richardsbaai, Noordkus

Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 smaakvol versierde enkelwoonstelle in die Mzingazi Waterfront in Richardsbaai. Dié woonstelle bied toegang tot 'n balkon met 'n uits...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ballito, Noordkus

Tuksumduin Guesthouse is 'n lugtige huis wat kort- en langtermynverblyf in Ballito aanbied. Dié gastehuis is 5 minute vanaf die strand, die Ballito Leefstylsentrum en die Junction Mall geleë. Daar is 3 kamers met...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, Noordkus

Villa Mia 11 St Lucia is 'n selfsorgwoonstel wat in St Lucia, 'n dorpie in KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstel is stapafstand van verskeie restaurante, winkels en ander geriewe. Die woonstel beskik oor 2 slaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mtunzini, Noordkus

Walviskyk Paradys is in Mtunzini en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n paartjie naby verskeie winkels, restaurante en die strand. Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaapkamer met slaappl...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Richardsbaai, Noordkus

Wild Rocks Accommodation Apartment 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Mzingazi Waterfront in Richardsbaai. Hierdie woonstel lei na 'n balkon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Noordkus selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordkus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za