Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noupoort

3.4 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Noupoort van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Noupoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Noupoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noupoort B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noupoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noupoort B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 200 km vanaf Noupoort

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Obrigado Guest House bied 'n stil en rustige lafenis vir ieder en elk op soek na veilige en gerieflike verblyf. Die gastehuis is in die pragtige dorp, De Aar, geleë. Obrigado Guest House se akkommodasie word aang...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Nyibiba Guest House is in De Aar geleë. Dié dorp het die tweede belangrikste spoorwegstasie in die land op die spoor tussen Kaapstad en Kimberley. Nyibiba Guest House is gewild en bied luukse dubbelkamers met en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Manor is in De Aar geleë. Dié Karoodorp is vinnig aan die ontwikkel en het 'n blink toekoms danksy verwikkelinge in die hernubare energiesektor (wind- en sonkrag). Die gastehuis is elegant inge...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in De Aar, Noord-Kaap

La Provence Accommodation is in die hartjie van die Karoo geleë en bied puik gasvryheid. By dié gastehuis sal jy so tuis voel soos by jou eie huis! La Provence Accommodation bied 30 luukse, gerieflike slaapkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Inn Excellence is 'n gastehuis met 'n ouwêreldse bekoring. Die huis is in die vroeë 1900's gebou en is lieflik gerestoureer. Inn Excellence het 4 luukse en suite-slaapkamers wat elk 'n kombuis het. Daar is ook 7...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Kom ervaar egte boere-gasvryheid in die Karoo. Twee eenhede, elk toegerus met 'n dubbelbed, asook 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Een van die eenhede beskik oor 'n lugversorger, mikrogolf, yskas en DStv-pakke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Daybreak is in De Aar en bied gehalteveblyf vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels en eetplekke. Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n eie en suite-badkamer. Die eenhede he...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Cradock, Karoo

Mountain View Country Guest House is net 25 kilometer buite Cradock op Plaas Spekboomberg geleë. Ons bied die ideale oornagverblyf of vir kort vakansies vir gesinne en sakereisigers wat omring wil wees deur die rus...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Transgariep, Vrystaat

Garingboom Guest Farmis 'n eko-vriendelike Karoo-skaapplaas 11 km van die N1 af op die R715 naby Springfontein in die Suidelike Vrystaat. Dit is onder skadubome en in 'n ligging met onbelemmerde uitsigte oor die pra...

Bladsy:
1
2
Bladsy 2 - Wys 16 tot 24

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za