Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Noupoort

3.4 / 5  
volgens 28 resensies
Lees regte resensies van Noupoort van 28 geverifieerde gaste.
Indien jy Noupoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Noupoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noupoort B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noupoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noupoort B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 200 km vanaf Noupoort

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Kom ervaar egte boere-gasvryheid in die Karoo. Twee eenhede, elk toegerus met 'n dubbelbed, asook 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Een van die eenhede beskik oor 'n lugversorger, mikrogolf, yskas en DStv-pakke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Daybreak is in De Aar en bied gehalteveblyf vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels en eetplekke. Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n eie en suite-badkamer. Die eenhede he...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Cradock, Karoo

Mountain View Country Guest House is net 25 kilometer buite Cradock op Plaas Spekboomberg geleë. Ons bied die ideale oornagverblyf of vir kort vakansies vir gesinne en sakereisigers wat omring wil wees deur die rus...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Transgariep, Vrystaat

Garingboom Guest Farmis 'n eko-vriendelike Karoo-skaapplaas 11 km van die N1 af op die R715 naby Springfontein in die Suidelike Vrystaat. Dit is onder skadubome en in 'n ligging met onbelemmerde uitsigte oor die pra...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 21 tot 22

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za