Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (6)

Resensies van Noupoort

3.4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Noupoort van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Noupoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Noupoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noupoort gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noupoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noupoort Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 100 km vanaf Noupoort

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Sunset Chalets is geleë in 'n woonbuurt in Colesberg. Hierdie instansie is in privaat besit en streef daarna om skoon en gerieflike verblyf aan gaste te bied. Ons is in 'n woongebied van die dorp. Daar is 6 luuk...

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn is in Colesburg geleë en bied die ideale oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, wat die maklikste manier is om tussen Johannesburg en K...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Die Herb Garden Guest House is in die pragtige dorpie Colesberg geleë. Die gastehuis het 15 individuele eenhede, elk met 'n unieke styl en 'n uitleg wat dit gepas maak vir 'n verskeidenheid doeleindes. Die skoon ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse bied 'n rustige, huislike atmosfeer in Colesberg! Dié gastehuis is in 1995 gebou en spog met tradisionele hoë plafonne en bied die perfekte oornagverblyf. Hier voel jy so tuis soos by jou eie ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Oude Hostel bied oornagverblyf in die vreedsame Karoodorpie, Colesberg. Dié gastehuis het slaapplek vir 22 gaste in 7 en suite-slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 en wat beskik oor 'n dubbelbed ...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Ebenezer Guest House bied skoon standaardverblyf vir gaste wat nie té puntenerig is nie. Dit is in Colesberg geleë wat 'n gewilde halfpad-oorslaapplek tussen Johannesburg en Kaapstad is. Die gastehuis het 10 sla...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Travellers Joy is 'n deftige en ou, maar tog moderne gastehuis in Colesberg, 'n dorpie op die N1 in die Noord-Kaap, halfpad tussen Kaapstad en Gauteng. Die gastekamers is ruim en ingerig met en suite-badkamers. Ger...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House word omring deur granietrotse en 'n groot sprokiestuin aan die verste ent van 'n baie stil doodloopstraat, ver van die rep en roer van die hoofstraat af. Die 4 ruim slaapkamers het elkeen 'n...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR560
R392
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N1 geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Twee van die kamers het basiese selfsorg-fa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Toverberg Guest Houses bestaan uit 'n aantal opgeknapte huise in die stil deel van Colesberg. Colesberg is 'n oase vir die reisiger langs die hoofroetes vanaf die kus of die binneland. Hier kom die N1 en die N9 byme...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za