Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Nuwerus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nuwerus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 45 resensies.

Nuwerus

Hardeveld Lodge

"Dit is ideaal as jy kom kyk na die blommefees."

Nuwerus

Bakinumpelis

"Dit is waarskynlik 'n aftreedorpie. Netjiese huise, rustig met grondstrate. Maar daar is geen diensstasie, kafee of winkel nie. Wel 'n drankwinkel wat toe is, so nie seker of dit bedryf word nie."

Nuwerus

Hardeveld Lodge

"Gerieflik vir die oornagreisiger of langer oorbly."

Nuwerus

Bakinumpelis

"Niks om daar te sien en doen nie, jammer."

Nuwerus

Bakinumpelis

"A small town near other towns and a good stay to go and see the spring flowers of the Northern Cape."

Nuwerus

Hardeveld Lodge

"Verbasende skoon en rustige Namakwalandse dorpie."

Nuwerus

Bakinumpelis

"Gawe mense."

Nuwerus

Hardeveld Lodge

"Lieflike plek om oor te slaap as jy in die area is. "

Bitterfontein, Nuwerus

The Art House

"It depends on the purpose of your visit. During the flower season, it would be situated ideally. It is also ideal for an overnight stay en route to/from Namibia. It is a good place to rest for the night."

Nuwerus

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Draai in en slaap oor. Jy sal nie spyt wees."

Nuwerus

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Goeie keuse vir rustigheid en wegbreek van besige lewe by die huis."

Nuwerus

Bakinumpelis

"Very small town with not too much to see. Centrally located for visits during flower time, and very scenic greater environment. "

Nuwerus

Bakinumpelis

"Die dorpie kort meer toeriste."

Nuwerus

Bakinumpelis

"Baie klein dorpie."

Nuwerus

Bakinumpelis

"Stil en rustig, waar jy heerlik kan ontspan na 'n dag se reis."

Nuwerus

Harmonie

"Goeie ligging om omliggende omgewing te verken. Lutzville, Strandfontein, Doringbaai (Fryer's Cove aanbeveel), Vredendal, Vanrhynsdorp alles binne maklike bereik. Twyfel sterk of sulke gasvryheid elders in die omgewing beskikbaar is."

Nuwerus

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Vir blommekyk perfek!"

Nuwerus

Hardeveld Lodge

"Dis 'n wonderlike dorpie, maar dis sleg dat daar nie eers 'n petrolstasie is nie."

Nuwerus

Harmonie

"Was 'n verrassing om in te draai van die groot pad af, en een van die ou huisies van binne te kon geniet!"

Nuwerus

Hardeveld Lodge

"Klein dorpie, gasvrye mense. "

Nuwerus

Hardeveld Lodge

"As jy wil rus, besoek die plek."

Nuwerus

Hardeveld Lodge

"Gemiddeld."

Nuwerus

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Klein plaasgemeenskap . Baie gasvry, maar nie veel om te doen nie."

Nuwerus

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Stil en rustige dorpie met 'n pragtige uitsig op die berge."

Nuwerus

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Geen groot winkels maar die rustigheid en veiligheid maak op daarvoor. Regte plek om te gaan rus."

Nuwerus

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Piepklein dorpie, maar goed geleë vir blommekykers."

Nuwerus

Hardeveld Lodge

"Blommetyd is die dorpie 'n juweel!"

Nuwerus

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Baie dankie dat julle die huisie so mooi gerestoureer het, sodat ons daar kom slaap."

Nuwerus

Toeka se huis / Toeka's Cottage

"Alhoewel daar 'n winkel met die basiese is, moet jy seker maak jy koop vooraf wat jy gaan nodig hê."

Blad
Wys 1 tot 30