Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)
Indien jy Oakdale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Oakdale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oakdale selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oakdale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oakdale Selfsorg-eenhede

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Oakdale

Domino and Autumn Self-catering Units bied gerieflike en bekostigbare selfsorg-akkommodasie in 2 aparte woonstelle in die stil woonbuurt Oakdale in Bellville. Die woonstelletjies is naby al die geriewe en verskeie o...

Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Oakdale

Soetpatat Guest Apartment bied verblyf in 'n splinternuwe gastewoonstel in Oakdale, Bellville. Die woonstel is ideaal geleë vir studente wat by 'n tersiêre-instelling in die omgewing soos die US Besigheidsskool, d...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Bellville, Oakdale

Oakdale House is in Bellville, 'n noordelike voorstad van Kaapstad, in Upper Oakdale geleë. Dié huis bied gehalteverblyf vir 'n gesin en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bellville, Oakdale

Oakdale Open-plan Flatlet bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstelletjie in Oakdale, Bellville. Die eiendom is sowat 1,6 km vanaf die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool en sowat 2,5 km van...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Oakdale

Afbit Self-catering bied verblyf in privaat selforg-ateljeewoonstelle aan en is sentraal geleë in Oakdale Estate in Bellville. Dit is 1 km van die nuwe sakedistrik in Tygervallei af, sowel as naby verskeie tersiêr...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR695
R626
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Oakdale

Frame Ace Business and Holiday Accommodation bied selfsorg- en oornagverblyf in Oakdale, Bellville, net 10 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af, 20 km van Kaapstad se middestad af en 10 km van Durbanville se wy...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Eikenbosch, Oakdale

Jonadstay is 'n selfsorgwoonstel in Oakdale vriendskappe gebou word. U opvolgbespreking is ons visie. Ons doel is om gaste privaatheid te bied, terwyl hulle gasvryheid ervaar. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eikenbosch, Oakdale

Joy's Guesthouse is in Oakdale en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers naby die N1 en slegs 250 m vanaf die M-Kem apteek. Die kamer is in die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n pri...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Oakdale

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

Silver Cottage on Meath is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville. Die perseel is ideaal geleë, 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die bekoorlike kothuis het 'n privaat ingang en besk...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

SarEmm is 'n gerieflik gemeubileerde tuinwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders in Kempenville. Die eenheid is in 'n privaat tuin met 'n privaat ingang geleë. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za