Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Observatory

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Observatory bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 8 resensies.

Observatory

Green Elephant Backpackers

"Sentraal geleë. Bly maar net van die strate af in die nag."

Observatory

33 South Backpackers

"Definitely quieter in the morning than at night!"

Observatory

Green Elephant Backpackers

"Daar is baie studente wat nie so goeie maniere het nie en ek moes 2 bakleiery aanskou."

Observatory

Cottage Pi

"Alles is so opmekaar! Die strate is baie nou. Swaar verkeer. Alles dinge waaraan 'n persoon moet gewoond raak. Maar het nooit enige probleme ervaar nie. Baie eet- en drinkplekke stapafstand vanaf my blyplek."

Observatory

The Art House

"As jy hou van die tipe omgewing, behuising, nou straatjies en tapas eet en uithangplekke. "

Observatory

33 South Backpackers

"Lekker kuierplek."

Observatory

33 South Backpackers

"Was net nie baie parkeerplek nie - maar verder is dit 100% en great geleë!."

Observatory

Green Elephant Backpackers

"Nice clubs and pubs and the Spar makes it a winner."