Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Old Place

4.4 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Old Place van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Old Place besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Old Place.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Old Place B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Old Place Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Old Place B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
15% af Aanbod!
VanafR1 040
R884
per nag, vir 2 mense
B&B in Upper Old Place, Old Place

At Upperwood Manor is in 'n stil woonbuurt, Upper Old Place, in Knysna. Die gastehuis het 3 en suite-kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n lessenaar, stoel, 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeri...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 14 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Old Place

Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Hunters Home

Pumula Lodge, die plek van rus, is in die hartjie van die Tuinroete, tussen Knysna en die bekende Knysna Koppe geleë. Rus is presies wat die gaste sal vind wanneer hulle deur die hekke ry. Dié B&B, met sy parkag...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Fisher Haven

Panorama Lodge is op 'n heuwel in 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig oor die Knysna-strandmeer en in die verte die skadubeeld van die Outeniekwaberge geleë. Kom geniet die ontspanne atmosfeer in die gastehu...

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Tuinroete

Gaste wat op soek is na verblyf in Knysna, vind kontemporêre elegansie, styl en gemak in hierdie herehuis. Falcons View Manor is hoog bo Knysna geleë en bied ongeëwenaarde uitsigte oor die dorp, oor die beroemde ...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Hunters Home

Stellata is in Hunter Home, ’n stil, boomryke voorstad in Knysna geleë, sowat 7 minute se ry van die bekende Knysna Koppe en Knysna Waterfront af. Stellata bied gerieflike B&B-verblyf in ’n privaat kamer in ’...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna SSB, Knysna

Knysna Wayside Inn is sentraal geleë, net 'n paar meter van die winkels en restaurante af. Ons bied elegant versierde kamers en gratis parkeerplek. Ons bied ook gratis buffet-ontbyt wat elke oggend vars gemaak word...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradys, Knysna

Guinea Fowl Lodge is ideaal geleë: Dit is 2 minute se stap vanaf die middedorp en strandmeer en weg van die besige hoofweg af. Elke slaapkamer is smaakvol ingerig en het sy eie balkon wat ongelooflike uitsigte op d...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Rexford, Hunters Home

Bergsig B&B is in Knysna geleë, ’n gewilde vakansiebestemming in die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié sonderlinge dorp het groen, bergagtige landskappe wat in kontras tree met die glinsterende water ...

40% af Laaste Kans!
VanafR1 980
R1 188
per nag, vir 2 mense
B&B in Rexford, Knysna

Die Rexford Manor bied B&B-verblyf in Knysna. Die gastehuis is net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete. Verblyf by Rexford Manor word in 5 kamers gebied wat elk individueel ve...

25% af Aanbod!
VanafR2 900
R2 175
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Leisure Isle

One on Bollard bied B&B-verblyf in die pragtige Leisure Isle in Knysna. Die perseel is baie naby Bollard Bay se strand, die ideale swemstrand met 'n uitsig op die Knysna-koppe. Die perseel is sowat 600 m van Steenbo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Old Place B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Old Place akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Old Place akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]