Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ekuhluphekeni (1)
Golela Border Post (1)
Hluhluwe (44)
Jozini (14)
Mbazwana (4)
Mkuze (7)
Mtubatuba (7)
Pongola (29)
Qondwane (12)
Shazibe (2)
Sodwanabaai (25)
St Lucia (134)
Star Mission Village (1)
Thungwini (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (252)
B&Bs (20)
Wildsplase (66)
Hotelle (4)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (141)
Nabygeleë Streke
Dolfynkus
Noordkus

Resensies van Olifantkus

4.5 / 5  
volgens 783 resensies
Lees regte resensies van Olifantkus van 783 geverifieerde gaste.
Indien jy Olifantkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Olifantkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Olifantkus B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elephant Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Olifantkus B&Bs

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Olifantkus

Aber Jetz is in die dorpie Pongola geleë en dit is uiters geskikte oornagverblyf vir reisigers op pad na Noord-Natal of Mosambiek. Die verblyf bestaan uit ruim, individueel versierde kamers met koningingrootte-, k...

10% af Aanbod!
VanafR1 430
R1 287
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

Maputalnd Gastehuis is in die hartjie van St. Lucia geleë, wat deel is van die iSimagaliso Vleilandpark. Die instansie bied 6 slaapkamers met direkte toegang na die rustige en tropiese tuin en die sprankelende sw...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

Whalesong Guest House is aan die Olifantkus, in die hartjie van die eksklusiewe St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Die gastehuis streef daarna om so omgewingsvriendelik as moontlik en in lyn met die plaaslike omgewing ...

10% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 215
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

Turaco Bed & Breakfast is in St. Lucia, KwaZulu-Natal en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die gasteh...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

Forest Lodge is 'n nuwe, luukse lodge in 'n natuurlike woud in St. Lucia, iSimangaliso-wêrelderfenisgebied. Die argitektoniese eienskappe is deur die hele gebou sigbaar en Forest Lodge het 'n moderne en kontemporê...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Pongolapoortdam, Olifantkus

Rosegarden Guesthouse is in 'n rustige en veilige omgewing geleë. Pongola is op die Kingfisher Toerismeroete en bied 'n wye spektrum aktiwiteite aan soos tiervisvang by die Jozinidam, wildkyk by Ithala wildreservaa...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

Marlin Lodge is in die rustige, tropiese dorp St. Lucia in KwaZulu-Natal geleë. St Lucia is op die oewer van die St. Lucia-riviermonding, en is uniek aangesien dit heeltemal omring is deur die iSimangaliso Vleiland...

Vanaf
R1 306
per nag, vir 2 mense
B&B in Mtubatuba, Olifantkus

Umfolozi River Lodge & Bird Park is op 'n beboste heuwel van 4 hektaar wat oor die Umfolozi-vloedvlakte kyk geleë en dis langs 'n privaat wildreservaat. Dis die ideale wegbreekplek vir sakereisigers en gesinne. Daa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Olifantkus

Kastelein is ‘n nuutgeboude gastehuis in Pongola, gerieflik geleë op pad na die N2, halfpad tussen KwaZulu-Natal en die noordelike provinsies. Kastelein bied gerieflike en elegante akkommodasie aan sakereisiger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

St. Lucia Wetlands-gastehuis lê in die rustige dorpie St. Lucia, weggesteek tussen die warm Indiese Oseaan en die St. Lucia-meer. Die elegante, private goed toegeruste ruim slaapkamers is met aandag aan detail vers...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

iGwalagwala Guest House skuil in St Lucia, 'n sonderlinge dorpie in die iSimangaliso Vleilandpark by die St Lucia-riviermond. Dis naby die Indiese Oseaan, winkels en verskeie restaurante. Daar is 8 gastesuites wat...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Mtubatuba, Olifantkus

Mtubatuba Boutique Bed and Breakfast is in Mtubatuba, 'n dorp noord van Richardsbaai naby aan die ingang van die iSimangaliso Vleilandpark in KwaZulu-Natal, geleë. Verblyf word aangebied in 4 en suite-kamers wat a...

Vanaf
R2 784
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

Kwalucia Private Safari Retreat skuil in St. Lucia in 'n Wêrelderfenisgebied. Dié instansie beskik oor 4 eksklusiewe en suite-kamers met 'n Afrika-styl en privaat stoepe wat lei na 'n tropiese tuin. Elke suite be...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

Turtle Bay Lodge is in die pragtige dorpie, St. Lucia, aan KwaZulu-Natal se kus geleë en bied die ideale strand- en boswegbreek. Dit het 'n swembad en 'n skemerkelkiekroeg. Verblyf is beskikbaar in 7 slaapkamers....

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia Estuary, Olifantkus

St Lucia Kingfisher Lodge bied B&B-verblyf aan die oewer van die pragtige St Lucia-meer in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na bekoorlike verblyf in 'n rustige omgewing ver van die gedruis van d...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Welkom by die Olifantkus B&Bs blad - loer bietjie na ons groot reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Olifantkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Olifantkus akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za