Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Ekuhluphekeni (1)
Golela Border Post (1)
Hluhluwe (44)
Jozini (14)
Mbazwana (4)
Mkuze (7)
Mtubatuba (7)
Pongola (29)
Qondwane (12)
Shazibe (2)
Sodwanabaai (25)
St Lucia (134)
Star Mission Village (1)
Thungwini (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (252)
B&Bs (20)
Wildsplase (66)
Hotelle (4)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (141)
Nabygeleë Streke
Dolfynkus
Noordkus

Resensies van Olifantkus

4.5 / 5  
volgens 783 resensies
Lees regte resensies van Olifantkus van 783 geverifieerde gaste.
Indien jy Olifantkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Olifantkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Olifantkus gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elephant Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Olifantkus Gastehuise

21 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hluhluwe, Olifantkus

The Fever Tree is op die rand van die dorp Hluhluwe geleë. Dit is 15 minute vanaf die Hluhluwe-iMofolozi Wild Reservaat en 15 van die westelike area van die iSimangaliso Vleilandpark af. Daar is 6 eenhede en verb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Olifantkus

The Guest House Pongola is in 'n pragtige tropiese tuin in die buitewyke van Pongola se dorp geleë. Die gastehuis is net 2 strate van die N2 af wat dit maklik maak om op te spoor. Die gastehuis het 10 slaapkamers,...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, Olifantkus

Leopard Corner Guest House is 'n vierstergastehuis in St. Lucia op die grens van die woud/groenstrook om St. Lucia. St. Lucia vorm deel van die iSimangaliso-vleilandpark, Suid-Afrika se oudste erfenisgebied. Verbl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hluhluwe, Olifantkus

Ama Zulu is geleë in die hartjie van Hluhluwe en word omring deur lieflike natuurskoon en bosveld. Ons gastehuis is 15 minute se ry vanaf die Hluhluwe Umfolozi-wildpark. Ons is 8 km vanaf die welbekende Valsbaai-pa...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Olifantkus

Kleinplaas Gastehuis bied gerieflike gaste-verblyf net 6 km vanaf Pongola. Verblyf word in verskeie kamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Olifantkus

Kwa-Lala is 'n 4-ster-B&B in Pongola in Zululand, KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na verblyf wat 'n Belgiese- en Afrika-styl kombineer. Dit is na aan privaat wildreservate en ander besienswaard...

Vanaf
R1 398
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, Olifantkus

Avalone Guest House is in St Lucia en bied toegang tot die iSimangaliso-vleilandpark ('n Wêrelderfenisgebied), ongerepte strande, bosveld en natuurskoon. Die gastehuis is nie ver vanaf die soel Indiese Oseaan gele...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, Olifantkus

African Ambience is ontwerp om verblyf met gerief, spasie en privaatheid wat wat jy van 'n 4-ster instansie sal verwag, te voorsien. Die gastehuis is gesetel in 'n welige tropiese tuin in St Lucia, midde-in 'n natuu...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, Olifantkus

Cane Cutters B & B Guesthouse is op 'n landgoed in die rustige dorpie, Monzi, net 17 km van St Lucia af. Daar is 5 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n spieëltafel met 'n stoel, 'n haa...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, Olifantkus

Santa Lucia Guest House is in ’n rustige, subtropiese tuin met groot bome, ryk voëllewe en ’n swembad, Dié gastehuis is in St Lucia, vanwaar gaste na die iSimangaliso Vleilandpark, Suid-Afrika se eerste Wêrel...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Olifantkus gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Olifantkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Olifantkus akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za