Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Underberg

4.4 / 5  
volgens 239 resensies
Lees regte resensies van Underberg van 239 geverifieerde gaste.
Indien jy Underberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Underberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Underberg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Underberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Underberg B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Underberg

Cedar Garden is 'n ruim, goed toegeruste huis met 'n goeie ligging en 'n pragtige tuin in die gewilde Underberg. Dié sentrale, luukse B&B en selfsorg-onderneming is die perfekte basis vir besoekers wat die suidelik...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Underberg

Sani Window is in Underberg geleë en bied 'n pragtige uitsig op die Drakensberge. Verblyf is beskikbaar in 6 B&B-gastekamers (wat ook geskik is vir selfsorg) en 1 ten volle toegeruste selfsorg-boomhuis. Elke eenh...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Underberg

The Old Hatchery bied bekostigbare en B&B- en selfsorgverblyf, net 10 km van die Underberg in die Suidelike Drakensberge aan. Dit is sowat 1,5 uur se ry van Howick en 1 huur van Kokstad af. Daar is 15 B&B-kamers wa...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Himeville, Underberg

Sani Pass Manor Guest House is in die pragtige dorpie Himeville op die voetheuwels van die Suidelike Drakensberge. Dit is ongeveer 2 ure vanaf Durban of ’n uur vanaf Howick op teerpaaie. Sani Pass Manor Guest Hous...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Underberg

Old Inchgarth B&B bied gerieflike verblyf op 'n melkplaas in die voorheuwels van die pragtige Suidelike Drakensberge. Dis net 'n entjie se ry vanaf die gewilde Sanipas. Verblyf word in 2 luukse dubbelkamers, die P...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 55 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Underberg

Vanaf
R640
per nag, vir 1
B&B in KwaZulu-Natal

Kom en ervaar die bekoring en atmosfeer van die King's Grant Country Retreat in Ixopo in KwaZulu-Natal. Ons bied B&B-verblyf en selfsorg-suites wat smaakvol gemeubileer is. Die oorspronklike leefkwartiere van die N...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
B&B in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Nottingham Road Hotel bied B&B-verblyf en is in die lieflike dorp Nottingham Road geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Daar is verblyf in 14 Standaard Kamers en 10 Tuinsuites. Die kamer...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Dargle, KwaZulu-Natal

Seasons Farm Bed & Breakfast word deur die eienaar bestuur en is in die ongerepte prentjiemooi vallei Dargle, ongeveer 7 km vanaf Howick. Die gastehuis het ook 'n 1 km lange front van die Umgeni-rivier. Verblyf by...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Dargle, KwaZulu-Natal

Caladdi Bed and Breakfast is 'n gesinsvriendelike gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, in die hartjie van die Midlands Meander, reg langs die R103, naby 'n aantal trou-venues en plaaslike besienswaardighede....

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Balgowan, KwaZulu-Natal

Gowan Valley Guest Farm is in die hartjie van die Natalse Middellande, slegs 4 ½ ure se ry vanaf Johannesburg en 1 ½ uur vanaf Durban. Die verblyf is sentraal in die gewilde Midlands Meander-roete geleë, sowat 1,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Underberg B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Underberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Underberg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]