Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Underberg

4.4 / 5  
volgens 239 resensies
Lees regte resensies van Underberg van 239 geverifieerde gaste.
Indien jy Underberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Underberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Underberg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Underberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Underberg Gastehuise

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg

KarMichael Farm is 'n werkende plaas van sowat 35 hektaar buite die klein dorpie, Himeville, en bied gerieflike en luukse verblyf in 5 selfsorgkothuise en 4 B&B-kamers. Daar is 2 varswaterdamme op die eiendom waar...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg

Birches and Willows is in 'n stil hoekie van die uKhahlamba-Drakensberg Wêrelderfenispark geleë met die Umzimkulurivier-waterval aan die een kant en blou berge aan die anderkant. Ons bied 2 lieflike kothuise en al...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Underberg

Country Comfort is 'n gastehuis in 'n luukse landgoed net buite Underberg se middedorp. Die gastehuis het 'n balkon met skouspelagtige berguitsigte en 'n heilsame Kontinentale ontbyt word soggens voorgesit. Die ver...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Underberg

Dragons Landing Horse Trails and Farm Stay is 'n gasteplaas in Underberg se Bushmans Nek-streek en bied gehalteverblyf vir avontuurlustiges. Hierdie 40 ha-plaas is heeltemal onafhanklik van die kragnetwerk en funksi...

Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg

Khotso Guest Farm is op 'n werkende perd- en skaapplaas van 1300 hektaar en is aan die voorheuwels van die majestueuse Drakensberge en minute van die bekende Sanipas af geleë. Jy kan Khotso as jou basis gebruik van...

Vanaf
R2 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Underberg

Die Malachite Manor is naby die beroemde Sani-pas en bied die ideale bestemming vir diegene wat graag wil ontsnap van die gedruis van die stadslewe. Die 6 smaakvol versierde, volledig gemeubileerde kamers het ekst...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 55 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 100 km vanaf Underberg

Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Star Dam Estate bied selfsorgverblyf in 'n stil deel van die Dargle-vallei in die KwaZulu-Natalse Middellande naby die ikoniese Inhlosane-heuwel. Dié landgoed bied verblyf in 4 luukse selfsorg-lodges. Al die eenh...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Hawklee Country House is in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en bied gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Hawklee Country House het ook die eerste en enigste Bos Kombuis in KwaZulu-Natal se Middellande. Dié i...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Misty Mountain is 2 km vanaf die dorpie Nottingham Road geleë en bied 'n plattelandse toevlugsoord met 'n uitgestrekte uitsig op die Drakensberge. Die instansie bied die ideale basis vanwaar verskeie doendinge in d...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nottingham Road, KwaZulu-Natal

Loxley House in Nottingham Road is een van die voorste gastehuise en konferensielokale in die KwaZulu-Natalse Middellande. Loxley House beskik oor spogtuine en 'n eksklusiewe swembad-area waar moeë reisigers kan on...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Underberg gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Underberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Underberg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]