Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (38)

Resensies van Underberg

4.4 / 5  
volgens 237 resensies
Lees regte resensies van Underberg van 237 geverifieerde gaste.
Indien jy Underberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Underberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Underberg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Underberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Underberg Selfsorg-eenhede

37 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R17 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Underberg

Bergview Log Cabin is aan die voet van die Hlongoma-berg aan die buitewyke van die prentjiemooi dorp genaamd Underberg geleë. Net 'n entjie se stap teen die berg op bied asemrowende uitsigte oor Underberg en die Su...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Himeville, Underberg

Rattray's Roost is 'n selfsorgvakansiehuis wat aan die rant van die dorpie, Himeville geleë is. Die perseel bied prentjiemooi uitsigte van Giants Cup en die platorand van die voorkant af. Die huis het 2 slaapkamer...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Underberg

Berghaven Log Cabin is 'n houthuisie in die prentjiemooi dorpie Underberg in die Suidelike Drakensberge. Die knus huisie is die perfekte plekkie vir 'n plattelandse wegbreek en dit het alles wat jy benodig vir 'n le...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Underberg

The Studio is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in 'n bekoorlike plaasdorpie in die Suidelike Drakensberge se voorheuwels geleë is. Dié dorpie is 'n gewilde oornagbestemming vir reisigers wat die S...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Underberg

Moya Cottage is 'n selfsorghuis wat in Underberg in die Drakensberge van KwaZulu-Natal geleë is. Dis perfek vir 'n gesin of vriendekring wat gerieflik wil wegbreek in 'n rustige omgewing. Die kothuis het 2 slaapka...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg

Rosebury Cottage is 'n grasdakkothuis in 'n rustige woonbuurt in Underberg, 'n pragtige plaasdorpie aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dié dorpie is 'n gewilde oorstaanplek vir gas...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg

J&B Lodge is 'n betowerende selfsorg-eenheid net 1 km buite Underberg op die Kokstadpad. Dié eenheid het pragtige berguitsigte en kyk uit oor die Hodgson's Peaks en Sani-bergpas. Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n p...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg

Sunset View Self-catering Cottage bied eksklusiewe en romantiese selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plot met 'n uitsig oor Underberg, op Giants Cup en oor die omliggende plaase. Hierdie kothuis het dubbel-geglasuur...

Vanaf
R3 750
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Underberg

Pin Oak Cottage is 'n selfsorgkothuis in Underberg, 'n sonderlinge plaasdorpie aan die voet van die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dié dorp is 'n gewilde stilhouplek vir besoekers wat die Sanipas op pad n...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Himeville, Underberg

Dunford’s Loft is in die dorpie Himeville in die Suidelike Drakensberge van KwaZulu-Natal net 5 km van Underberg af geleë. By Dunford’s Loft ervaar gaste vriendelike gasvryheid in 'n ontspanne omgewing met prag...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Underberg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Underberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Underberg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]