Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Underberg

4.4 / 5  
volgens 239 resensies
Lees regte resensies van Underberg van 239 geverifieerde gaste.
Indien jy Underberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Underberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Underberg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Underberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Underberg Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas

Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Underberg

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Poplar Grove is in die hartjie van die Middellande en bied lieflike selfsorgverblyf. Die huis is ideaal vir gesinsvakansies of net 'n wegbreek waar die enigste geraas dié van die plaas is. Die huis bied gaste 3 en...

Vanaf
R5 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Mooi Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-lodge met 3 slaapkamers op die Invermooi Angus-stoetery in die voorheuwels van die Drakensberg, 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande. Die Inve...

Vanaf
R8 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Invermooi Estate - Quiet Waters Lodge bied gerieflike verblyf in 'n sesslaapkamer-selfsorglodge op die Invermooi Landgoed in die voorheuwels van die Drakensberge, sowat 25 km buite Nottingham Road in die KwaZulu-Nat...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

The Cabin bied verblyf in 'n eenslaapkamer-selfsorghuisie op die Invermooi Angus-stoetplaas in die voorheuwels van die Drakensberge. Die paas is 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se mooie Middellande. Die...

Vanaf
R6 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Rainbow Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorglodge met 4 slaapkamers op die Invermooi Angus Stud-plaas in die voorheuwels van die Drakensberge, 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande. Die...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Invermooi Estate - The Stables bied gerieflike verblyf in 3 tweeslaapkamerkothuise en 5 eenslaapkamerkothuise wat almal vir selfsorg toegerus is. Die kothuise is op die Invermooi Angus Stoetplaas in die voorheuwels ...

Vanaf
R8 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Old Homestead Lodge bied gerieflike verblyf in 'n vyfslaapkamer-selfsorglodge op die Invermooi Angus Stud-plaas aan die voet van die Drakensberge wat 25 km buite Nottingham Road Village in die KwaZulu-Natalse Middel...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Mount Park Guest Farm is in die pragtige Dargle-streek van die KwaZulu-Natalse Middellande aan die voet van die Inhlosana-berge geleë. Die diverse kombinasie graslande, inheemse woude en vleilande wat jy hier sal v...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highmoor, Sentraal Drakensberge

Bushbaby's @ Dondini Trout Farm is een van verskeie selfsorgkothuise op Dondini, 'n forelplaas in die pragtige Kambergvallei, en gaste kan die damme op die perseel gebruik wat met ander mense gedeel word. Hierdie k...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Highmoor, Sentraal Drakensberge

The Pines at Dondini Trout Farm is 'n gehalte selfsorgkothuis op Dondini Trout Farm, 'n 25,3 hektaar-eiendom aan die bokant van die Kambergvallei aan die grens van die Highmoor Natuurreservaat. Dondini is 'n pragtig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Underberg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Underberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Underberg akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]