Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Onrus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Onrus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 146 resensies.

Onrus

@ The Owl Rock

"Ons kuier gereeld op Onrus en dit bly een van ons lekkerste plekke om te besoek."

Onrus

Robin's Nest

"Genoegsame afstand van die gewoel van Hermanus middedorp met gerieflike geriewe binne loopafstand."

Onrus

Huisie Vol Liefde

"My most favourite destination for a beach holiday since I was very young. Love being close to Hermanus and Hemel en Aarde valley."

Onrus

@ The Owl Rock

"Onrus is 'n baie veelsydige toeriste bestemming."

Onrus

48 on Dawson

"Baie beindruk."

Onrus

6A @ Old Main

"'n Pragtige plek!"

Onrus

48 on Dawson

"Rustigheid van 'n klein dorpie, maar naby genoeg aan die geriewe en voordele wat Hermanus bied."

Onrus

Berghof Villa

"Lekker vir families."

Onrus

@ The Owl Rock

"Beautiful."

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"Rustige dorp met lieflike wandelpaadjies langs die see."

Onrus

@ The Owl Rock

"Heerlike week daar gehad en heerlik gerus. Baie dankie!"

Onrus

Festina Lente in Onrus

"Onrus het alle produkte - vars of wat ook al nodig is. Die plaaslike apteek langs OK was besonder vriendelik en behulpsaam en is uitstekend toegerus."

Onrus

John Goussard 1 Onrus

"Naby Hermanus, maar effe uit die harwar uit. Goeie bestemming. Onrusstrand is ook op standaard."

Onrus

Onse Onrus Huisie

"Baie lieflike en rustige omgewing. 'n Moet om te besoek."

Onrus

Onse Onrus Huisie

"Baie gemaklik en baie om te sien en te doen in en om die omgewing."

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"Aangenaam verras oor die mooi woonbuurt. Maklike toegang tot die see/stapgeleentheid, restaurante, winkels, ens."

Onrus

@ The Owl Rock

"Vir my persoonlik, 'n ontspannings plek en maklik om jou weg te vind."

Onrus

Under the Trees

"Quiet, restful, great beach for kids."

Onrus

Robin's Nest

"Orals vriendelik en in ons moedertaal bedien."

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"Onrus is pragtige dorpie as jy lus is vir rustig wees en uit besige stad wil kom. Die Wynroete ook 'n goeie idee om te besigtig. En Hermanuspietersfontein is lekker om te besoek en is op 'n Saterdag oop."

Onrus

48 on Dawson

"Dis uitstekend."

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"Pragtige, netjiese en stil area."

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"'n Plek van rus. Onrus het nogtans alles wat mens kan verlang: restaurante, wandelpaaie, die see en walvisse, 'n pragtige strand, 'n meer vol voëls, bome en berge en 'n rivier. En Ayrshire melk van 'n plaaslike winkel."

Onrus

Picture Perfect

"Onrus is 'n baie rustige en veilige area in Hermanus met vriendelike mense."

Onrus

Disa

"Asemrowend!"

Onrus

Three on Green

"Onrus is 'n netjiese dorpie wat almal laat tuis voel. Alles is netjies en stapafstand. "

Onrus

@ The Owl Rock

"Wonderlike plek."

Onrus

Strandloper Self Catering Units

"Pragtige, rustige plek met baie vriendelike mense en pragtige strande."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120