Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

East London

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in East London bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 351 resensies.

Oos-Londen

Arbour Lodge

"We saw three Knysna loeries on our veranda at Arbour lodge. It was a very welcome surprise to see them at such close proximity."

Oos-Londen

26 on Utrecht

"'n Bietjie bedrywig, maar het my tyd geniet."

Vincent, Oos-Londen

Windsong

"Stil en veilig. "

Oos-Londen

Amalutia

"'n Moet sien."

Oos-Londen

6A on Arbor Self-catering House

"Selfs in Augustus is die weer matig genoeg om heerlik vakansie te kon hou!"

Oos-Londen

Amalutia

"Pragtige weggesteekte juweel. Lief vir die pragtige Oos-Kaap."

Oos-Londen

Rivermead Accommodation

"Mooi plek met vriendelike mense."

Nahoon, Oos-Londen

Bramlyn B&B

"It's the place to be."

Selborne, Oos-Londen

Rainbow Guesthouse

"Selborne is a quiet and safe place."

Oos-Londen

Blue's Guest House

"Die mooiste stad in SA, baie groen en mooi plantegroei in die woonbuurte."

Oos-Londen

Amalutia

"Traffic circles are annoying. Too many of them."

Oos-Londen

Amalutia

"A lot of franchises are not there, small place. Ideal holiday destination though."

Oos-Londen

Moments and Memories in Bonza Bay

"Een van die mooiste plekke met die vriendelikste mense."

Berea, Oos-Londen

Fusion House

"Very quiet and safe."

Oos-Londen

Amalutia

"Loved it."

Oos-Londen

Beacon Bay Self-Catering

"Aanwysings na die strand en see baie swak."

Oos-Londen

Moments and Memories in Bonza Bay

"Ons kuier altyd lekker daar."

Vincent Heights, Oos-Londen

Larkspur Place

"Baie rustige en veilige area."

Nahoon, Oos-Londen

Giggling Gecko

"Mooi area, goed geleë en volop inkopiesentrums."

Oos-Londen

The Valley Lodge

"Quiet and a nice place to visit."

Oos-Londen

Cove View B&B

"Baie beïndruk. Strande is pragtig en ek dink nie mense besef hoe mooi dit is daar nie. Stad is maar vuil op meeste plekke, maar as jy weet waarheen om te gaan, sal mense aangenaam verras wees. Oos-Londen se vismark het die beste vis en chips in Suid-Afrika en Friesland beskik oor die beste melkskommel. Ek sal definitief weer Oos-Londen besoek."

Bunckersheuwel, Oos-Londen

John Bailie Guest Lodge

"I love the area, it's close to every thing including the beach. Very quiet and peaceful neighbourhood."

Oos-Londen

6A on Arbor Self-catering House

"Nah on is a fantastic safe swimming and surfing beach. "

Oos-Londen

Mopani Cottages

"Locals drive very recklessly."

Oos-Londen

Amalutia

"There isn't much recreational activities in East London for those who love the outdoors and cultural activities. "

Oos-Londen

Amalutia

"Heerlike see. Komende van die Kaap is die water heerlik en nie so yskoud soos wat ek gewoond is nie."

Oos-Londen

Amalutia

"East London is good."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem