Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Eastern Free State Highlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5059 resensies.

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Botterkloof Selfsorg Gastehuis

"Clarens was alles wat ons van 'n kunsdorp verwag het en meer. Net jammer dat die restaurante waar ons was nie veel na wense was nie. Die pryse van basiese lewensmiddels in die enkele supermark was ook buitensporig hoog. "

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Twogether

"It was our first time in Clarens, and I can't believe what I have been missing all along! Clarens is such a beautiful little town, surrounded by such majestic scenery! Absolutely breathtaking!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Highlands-chalets

"Om Clarens en die omgewing te besoek was 'n belewenis."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Ambleside Self-Catering Cottage

"As jy wil uitrus, is Clarens die plek,"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Titanic View - Place of Peace

"Clarens bied soveel meer as wat 'n mens kan dink."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rooiland

"It was a shock to find out that the shops close at 16:00 in December, but it shows you "tomorrow is another day" and money is not everything. People and family are more important!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens is 'n charismatiese dorpie wat vakansieaktiwiteiete bied vir elke denkbare voorkeur."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Fairview Cottages

"Clarens is lekker, maar dit het oral dieselfde winkels - niks uitsonderlik nie."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Maluti Mountain Lodge

"White river rafting is 'n moet!"

Bethlehem, Oos-Vrystaatse Hooglande

La Motte Gastehuis

"Die perfekte plek om te oornag as jy die middag uit Natal uit ry Kaap toe."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Arundel Studios

"Ons geniet Clarens terdeë, en sal definitief terug wees."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Kruik

"Sal enigetyd weer Clarens besoek, dis 'n wonderlike kunsdorpie."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Titanic View - Place of Peace

"Clarens is 'n ideale bestemming met baie om te doen - van die vele winkeltjies en restaurante om die plein en staproetes tot die aksiebelaaide aktiwiteite soos "white water rafting", visvang en bergfietsry. Dis die perfekte keuse vir 'n eerste oorslaapplek vir jou toer na die Drakensberg of Lesotho."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rooikat Cottage

"Die restaurante maak te vroeg toe in die aande. Definitief die plek om te wees as jy net wil rus in die natuur."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Cottage Pie

"Clarens is pragtig en rustig. Daar is lekker eetplekkies en oulike winkeltjies. Golden Gate is om die draai vir 'n pragtige Sondagmiddag-rit."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Red Mountain House

"Clarens is 'n moet. Sal dit beslis weer besoek."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Nandina

"Die beste in die land. Ons eie klein Switserland in Suid-Afrika."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Neethlings Place

"Clarens sal altyd 'n gunsteling wees."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Clarens Oxwagon Camp

"Clarens was sprokiesmooi en voorwaar die moeite werd om te besoek - pragtige omgewing."

Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Ou Pastorie

"Die dorpie kort bietjie aandag. Niks verkeerd met die restaurante nie - kan heerlik eet of koffie drink. Vir inkopies lyk my gaan 'n mens maar Bethlehem toe."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Zwartmodder

"Die hart van die Vrystaat."

Blad
Blad 141 - Wys 4201 tot 4230
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem