Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (20)

Resensies van Oranjezicht

3.9 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Oranjezicht van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Oranjezicht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Oranjezicht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oranjezicht B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oranjezicht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oranjezicht B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

B&Bs binne 10 km vanaf Oranjezicht

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

Son & See Studio is die tuinwoonstel van 'n meenthuis in Seepunt. Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang en bied aan gaste privaatheid. Die woonstel is naby tientalle winkels, restaurante en stapafstand van besie...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 2)
B&B in Fresnaye, Wes-Kaap

Maison Normandie is in die luukse Fresnaye woonbuurt geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is aan die voorheuwels van Leeukop geleë en het 3 slaapkamers wat smaakvol versier en gerieflik toegerus is. Al die kamers he...

Vanaf
R1 960
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

O on Kloof Boutique Hotel & Spa is 'n gesofistikeerde toevlugsoord in die stad en bied puik akkommodasie aan Kaapstad se Atlantiese kus. By O on Kloof Boutique Hotel & Spa word glansende stedelike ontwerp soomloos v...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 2)
B&B in Bantrybaai, Wes-Kaap

De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog. Ons geriewe en toegewyd...

SPAAR 30%
VanafR865
R606
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

Sweet Lemon Boutique Bed & Breakfast bied baie meer as net vars linne, gemaklike beddens en gerieflike kamers. Dié B&B bied verblyf in die unieke, gemaklike Seepunt-styl. Kom geniet ons retro-meubels en -ontwerp. ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Groenpunt, Wes-Kaap

Wilton Manor is in die geskiedkundige voorstad Groenpunt geleë, in die stil Croxteth-straat met uitsigte oor Groenpunt-stadion. Die V&A Waterfront, plaaslike restaurante en kroeë is stapafstand en die middestad is...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

African Dreams is 'n gastehuis in Kampsbaai, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. African Dreams...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Groenpunt, Wes-Kaap

Kingslyn is 'n grasieuse herehuis uit die 19de eeu en bied bekoring, glans en elegansie uit vervloë dae, met net die beste moderne luukse en gasvryheid. Die kamers is volledig toegerus en elkeen beskik oor 'n TV, ...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 2)
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

Cape Rose Cottage word deur Pam en Steve bestuur en hulle nooi almal uit om die gasvryheid en luukse verblyf te kom geniet. Dié kothuis is in Kampsbaai geleë en spog met asemrowende panoriese uitsigte oor die Atla...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Kampsbaai, Wes-Kaap

Fullham voorsien tuiste-weg-van-die-huis-verblyf in Kampsbaai. Gaste kan kies tussen selfsorg- en B&B akkommodasie. Die gastehuis is geleë teen die stil en rustige randjie van die Tafelberg Natuurreservaat en kyk u...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Oranjezicht B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Oranjezicht akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Oranjezicht akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za