Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Oranjezicht

4 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Oranjezicht van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Oranjezicht besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Oranjezicht.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oranjezicht hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oranjezicht Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oranjezicht Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oranjezicht

Three Boutique Hotel is in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde internasionale toeristebestemming. Die kusdorpie is bekend vir sy klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, markte, fauna en flora en die ikoniese l...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 29 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Oranjezicht

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Lady Hamilton Hotel is in die boomryke voorstad van die Tuine, reg agter die Mount Nelson-hotel geleë. Dis in dieselfde, kenmerkende pienk kleur geverf en dis vernoem na Lord Nelson se pragtige minnares, Lady Emma ...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Ons is stapafstand van 'n verskeidenheid byderwetse winkels, kroeë, koffiewinkels en restaurante in Kloof- en Lang...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Hippo is 'n eksklusiewe boetiekhotel wat in die hartjie van Kaapstad geleë is. Dit bied die gerief van 'n sentrale ligging en die uitstekende diens van superieure verblyf. Verblyf word gebied in 20 dubbelkamers en...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Cape Town Hollow Boutique Hotel is in beeldskone Kaapstad, in die skadu van Tafelberg, geleë. Die hotel bied stylvolle, rustige verblyf met ongelooflike uitsigte op die Kompanjiestuin, Tafelberg en Leeukop. Die ho...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg. Hierdie boetiekhotel bestaan uit 57 kamers wat ontwerp is om absolute gerief en ontspanning in 'n mo...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stadskern, Wes-Kaap

Best Western Cape Suites Hotel is aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai. Best Western Cape Suites Hotel is 'n ruim hotel met altesaam 28 ateljeewoonstelle, asook en suite-eenhede met ...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 530
R1 301
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Long Street Boutique Hotel is in die hartjie van die lewendige Langstraat in die middestad geleë. Dit is gewild vir die naglewe en na aan al die hoof-toeristebesienswaardighede en inkopiegeleenthede, en dan spog di...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Urban Chic Boutique Hotel is op die hoek van die lewendige Lang- en Peperstraat in Kaapstad, 'n gewilde naglewe- en toeriste-bestemming, geleë. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, onger...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Daddy Long Legs Art Hotel is uniek aan Suid-Afrika en is in Langstraat in Kaapstad geleë. Elke kamer is uniek versier deur 'n kunstenaar, digter, fotograaf, ontwerper of musikant. Hulle het die volle vryheid gekry ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oranjezicht hotelle blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Oranjezicht akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Oranjezicht akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]