Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Oslo Beach

4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Oslo Beach van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Oslo Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Oslo Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oslo Beach B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oslo Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oslo Beach B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Oslo Beach

My Den is 'n klipgooi vanaf die rustige Oslo-strand net buite Port Shepstone en bied die ideale sakpas- en kwaliteitverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verskeie restaurante, kitskosrestaurante en winkels i...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Oslo Beach

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Tropical Beach Boutique Guest House is in Shelley Beach and is 'n strandfronteiendom. Die plantegroei is subtropies en lowerryk, en die bome rondom die instansie staan dig. Verblyf by Tropical Beach Boutique Guest ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Stephan's Gastehuis is op 'n heuwel bo die Port Shepstone Gholf- en Buiteklub geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die Spaanse argitektuur en die pragtige tuin, sit-areas, swembad, fontein en ...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Amour a Montagne bied B&B-verblyf in die boomryke Umtentweni, Port Shepstone. Gaste kan kies uit kamers wat elk verblyf aan 2 gaste bied en dubbel- en enkelbeddens het. Die kamers het privaat badkamers met storte o...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Hibiskuskus, Uvongo

Mhlangeni Lodge bied gerieflike verblyf in St Michael's on Sea met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die lodge is ideaal vir oornagverblyf, romantiese wegbreke of gesinsvakansies, en is slegs enkele minute van St M...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Falling Waters Guest Lodge is 'n B&B in St Michael's-on-Sea in Margate. Dié plekkie is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie na aan verskeie besienswaardighede langs die Suidkus. Verblyf i...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
B&B in St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal

Mountjoy Guest Lodge is 'n B&B in St Michaels-on-Sea. Die lodge se ideale ligging is net 150 m vanaf die strand en 'n motorrit ver vanaf ander besienswaardighede in die Margate-omgewing. Verblyf by Mountjoy Guest L...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Sea Park, KwaZulu-Natal

Lombok Lodge word deur die eienaar bestuur en is in 'n Indonesiese styl versier. Die lodge bied luukse, gerieflike en ruim verblyf aan die oordeelkundige sakereisiger of toeris. Die lodge is net 200 m van die see en...

Vanaf
R1 098
per nag, vir 2 mense
B&B in Uvongo, KwaZulu-Natal

Seagulls View B&B bied gerieflike akkommodasie met see-uitsigte in die rustige kusdorpie genaamd Uvongo. Dit is na aan Margate Netcare Hospitaal, Hibiscus Mall, Shelley Centre en Uvongo-, Margate- en Ramsgate-strand...


B&Bs binne 50 km vanaf Oslo Beach

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
B&B in Margate, KwaZulu-Natal

Villa Tropicana is 'n gastehuis wat in die gewilde Suidkusdorp, Margate geleë is. Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Die Standaardkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Oslo Beach B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Oslo Beach akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Oslo Beach akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]